Apulië

Apulië (Italiaans: Puglia; uitgespreek ) is 'n streek in Suid-Italië wat in vyf provinsies en een metropolitaanse stad, Bari, opgedeel word.

Apulië
Puglia
Apulië se wapen Apulië se vlag
Algemene gegewens
Land: Vlag van Italië Italië
Hoofstad: Apulië Bari
Administratiewe verdeling: 5 provinsies en 1 metropolitaanse stad
Oppervlakte: 19 358 vk km
Bevolking: 4 066 656 (2017)
Bevolkingsdigtheid: 210 inwoners per vk km
Webwerf: www.regione.puglia.it
President: Michele Emiliano (PD)
Kaart
Die ligging van Apulië in Italië

Apulië grens in die weste aan Kampanië, in die noorde aan Molise, in die ooste aan die Adriatiese See, in die suide aan die Golf van Tarente en in die suidweste aan Basilicata. Die streek beslaan 19 358 km² en het ongeveer 4 miljoen inwoners in 2017 gehad.

Die streek se hoofstad en grootste stad is Bari.

Terwyl feitlik alle inwoners Italiaans magtig is, word Griko, 'n Griekse dialek, nog deur 'n paar duisend mense gepraat.

Verwysings


Apulië 

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo)Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto

Tags:

Adriatiese SeeBariItaliaansItaliëKampaniëMetropoolStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteVoegwoordJohannesburgStereotipeUniegebouModeontwerpNagapieKunsmatige intelligensieBloedingLys van Kaapstad se voorstedeStres in hoërskoolGeelsugWerkersdagPoesVoëlCorioliskragMichael JacksonFopnuusMelaatsheidGoogle TranslateMuskietKalsiumAuschwitz-konsentrasiekampJansenvilleJaarOu Apostoliese KerkProstaatkankerMetaalTranspirasieSonKunsVerkoueToestand van materieErektiele disfunksieKameelperdTsoenamiDermpoliepRooilipslangWikipediaLys van oseane, seë en mereKonjunktivitisSkerpioenFisioterapieVermontKondensasieViëtnamSywurmAnale seksPad na jou hartSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AluminiumTrappe van vergelykingKinderregteRoossenekalHoofstadKarlien van JaarsveldRepubliek van Zoid AfrikaLys van landeErfenisdag (Suid-Afrika)El (lengtemaat)OnomatopeePlaasjapieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVlagterminologieSuiwelprodukVerkleurmannetjieBywoordKwaggaOorlogOnderwerp (taalkunde)GeestesteuringCarike KeuzenkampSatellietMolekuulJeuksiekte🡆 More