Apposisiekomposita

Volgens Van Huyssteen is apposisiekomposita waar een komponent, die bepaler, 'n ander komponent, die kern, se kenmerke beskryf.

Die beskrywing van 'n kenmerk vind plaas deur 'n apposisie wat optree as die eienskap. Dit gee dus 'n kenmerk aan die kern. 'n Voorbeeld van 'n apposisiekompositum is: gunsteling + boek. Gunsteling, wat die bepaler is, gee 'n kenmerk aan die kern. Die boek is dus 'n gunsteling.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Harry PotterSkarlakenkoorsKangaroeSwangerskapPlae van EgipteKorrupsiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMonopolyBoer Soek 'n VrouDroomArmoedeHernubare energieVoortrekkersLettergreepSwartbewussynsbewegingReënvalbepalingOranjerivierMenslike seksuele gedragVrystaatLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePrimêre sektor van die ekonomieSoutsuurNatuurbewaringAntoniemDramaLys van Suider-Afrikaanse soogdierePeriodieke tabelHelpmekaar-kollegeKunselementeVerkragtingJan van RiebeeckKewerSkoolNederlandsJeuksiekteHeidelberg, GautengRobbeneilandHoenderJudaïsmeBywoordKoperAarverkalkingSokkerKarakteriseringKlimaatsverandering in AfrikaMondDuitsSkilpadWes-KaapNuwe TestamentAlliterasieVakbondAfrikaanse taalleerWikimedia-stigtingBeurtkragKweekhuiseffekSowjetunieNederlandInentingIndustriële RevolusieDistillasieSirkelChemiese elementSamespanningMIVTydKanadaAtlantis, Wes-KaapLys van Afrikaanse televisiereekseSeksueel oordraagbare infeksieSuikersiekte🡆 More