Apollo 16

9,0° S 15,5° EDescartes-Cayley

Apollo 16
Sendingwapen
Apollo 16
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 16
Roepteken: Beheermodule: Casper
Maanmodule: Orion
Bemanningslede: 3
Lansering: 16 April 1972
17:54:00 UTC
Kennedy-ruimtesentrum
LC 39A
Maanlanding: 21 April 1972
02:23:35 UTC

Maanuitstappies: 20 uur 14 minute
Tyd op maan: 2 dae 23.0 uur
Aardlanding: 27 April 1972
19:45:05 UTC
0° 43' S, 156° 13' W
Tydsduur: 12 dae, 13 ure 52 minute

Apollo 16 was die tiende bemande sending van die Apollo-program en die vyfde sending om op die maan te land.

Apollo 16

Die bemanningslede: John W. Young, Kommandeur; Ken Mattingly, beheereenheid-vlieënier; en Charles Duke, maanmodule-vlieënier. Dit was 'n J-klas sending. Hulle het 95,71 kg se maanmonsters saamgebring.

Die Apollo 16-subsatelliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in 'n omwenteling om die maan was. Die subsatelliet het eksperimente uitgevoer oor magnetiese velde. Dit is gelanseer op 24 April 1972 teen 21:56:09 UTC en was in 'n wentelbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies. Dit het 'n massa van 36,3 kg gehad en bestaan uit 'n sentrale silinder en drie 1,5 m lange stutte.

Bemanning

Sendingparameters

  • Massa:
    • Lanseermassa: 2 921 005 kg
    • Totaal ruimtetuig: 46 782 kg
      • CSM massa: 30 354 kg, waarvan CM 5 840 kg was, SM 24 514 kg
      • LM massa: 16 428 kg
  • Aardomwentelinge: 3 voor vertrek na die maan, ongeveer een tydens terugkeer.
  • Maanomwentelinge: 64

Die beheereenheid word tans uitgestal in die U.S. Space and Rocket Center, in Huntsville, Alabama.

Voorafgegaan deur:
Apollo 15
Apollo-program Gevolg deur:
Apollo 17

Eksterne skakel


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2024 Chinese Grand PrixKoos BekkerTaylor SwiftEreksieJeuksiekteMikro-ekonomieRugbySendelingposisieMaagPriemgetalBalletRefentse MorakeAppel (sanger)Vraag en aanbodAfrikaanse woordelys en spelreëlsZack du PlessisVisHipotesePornografiese subgenresDulcie van den BerghVoedingKolonialismeBreingewasVaalrivierBelvidere Holy Trinity-kerkKomplementêre kleureKolorektale kankerAprilWatersuiweringPlastiekFiksieAarverkalkingMynbouHartaanvalDeon MeyerKompasPenisDuitslandPretoriaDikdermGewone luislangKondensasieIdioomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MIVHeks van HexrivierHoofstadNadia ValvekensOnderwysModeontwerpCounter-Strike (videospeletjie)JakobKookpuntBeesvleisMonopolieElzette MaarschalkCarike KeuzenkampAardedagWaterkringloopViëtnamoorlogSeksueel oordraagbare infeksieHolocaustStilleweGeskiedenis van Suid-AfrikaEjakulasieErektiele disfunksieSkilpadVolhoubare ontwikkelingRoossenekalHamerkopJavaScriptMis (weerkunde)Nelson MandelaGeldFinansiële staatTelwoordByvoeglike naamwoord🡆 More