Apollo 13

Apollo 13 was 'n Amerikaanse ruimtesending, deel van die Apollo-program.

Dit was veronderstel om die derde sending te wees om op die maan te land, maar dit het probleme ondervind.

Apollo 13
Die Apollo 13-wapen bevat drie vlieënde perde, die leuse Ex luna, scientia ("Van die maan, kennis") en die naam van die sending in Romeinse syfers.
Apollo 13

Die ruimtetuig is om 13:13 (CST) op 11 April 1970 vanaf Kennedy-ruimtesentrum, Florida, gelanseer, maar die maanlanding moes afgestel word nadat 'n suurstoftenk aan die tuig op die tweede dag van die reis ontplof het.

Ten spyte van erge ontbering veroorsaak deur beperkte krag, 'n verlies aan kajuithitte, tekort aan drinkwater, en die kritieke behoefte om die koolstofdioksiedverwyderingstelsel tydelik te maak werk, keer die bemanning veilig terug na die Aarde op 17 April.

Details

Voorafgegaan deur :
Apollo 12
Apollo-program Gevolg deur :
Apollo 14

Tags:

Apollo-programMaanVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiKanadaYouTubeBorsRob HersovMeningsverskil oor aardverwarmingGautengKunsmisSkooluniformWolkPaddaProteïenAfrikaanse taalleerChristiaan BarnardSkaapDolfynBeroerteInflasie2001PenisHannes van WykDiskriminasieBreinvliesontstekingWet op Bantoe-onderwysOraniaStedelike hitte-eilandHandbalOnderwysEkostelselRymKaapse florarykKolonoskopieGroepsdrukAardedagLys van elemente volgens simboolHeuningbyEkonomie van Suid-AfrikaBraaiHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTaalfossielOmgewingsbeheerKunsmatige algemene intelligensieOmtrek, oppervlakte en volumeAgtergrond (narratief)MaatskappySpringbokGroot Muur van ChinaLys van Afrikaanse digtersGroot TrekHartversakingLeeuLys van Kaapstad se voorstedeVerdampingNoordwesVerkragtingSwartrenosterArthur GrumiauxOssewaProstaatkankerMaanPoesHipoteseSeksuele penetrasieCarike KeuzenkampMieliestronkAkwariumGordelroosDricus du PlessisPlastiekGriekwa-AfrikaansGeskiedenis van AfrikaansSiya Kolisi🡆 More