Distribusiestasie Apollo

Apollo is 'n distribusie-substasie vir elektrisiteit in die suidooste van Pretoria.

Dit was ontwerp en gebou om die meeste van die krag, opgewek by Eskom se Arnot- en Hendrina-steenkoolkragstasies, te ontvang teen 400 kV en te versprei na die munisipaliteite in Gauteng teen 275 kV. Daar is drie 1000 MVA transformators by Apollo geïnstalleer om die taak te verrig. Later is 'n gelykrigter ook hier gebou wat krag (±533 kV gelykstroom) vanaf die Cahora Bassa-dam in Mosambiek ontvang, omskakel na wisselstroom en koppel aan Eskom se netwerk.

Bron

28°16′34″O / 25.91972°S 28.27611°O / -25.91972; 28.27611 (Apollo distribusie-substasie)

Tags:

Arnot-kragstasieCahora Bassa-damElektrisiteitEskomGautengHendrina-kragstasieMosambiekPretoriaTransformator

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorkruipersAdolf HitlerOorstromingEngelsPortugeesHondTandbederfOrale seksVoortrekkermonumentAarde se atmosfeerRussiesGrieksWayde van NiekerkWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordBTWSuurstofBeeldspraakHoenderrasseVisMiskruierNederduitsch Hervormde KerkLys van Griekse mitologiese figureSteenkool in Suid-AfrikaProstaatklierAfrikanersWaterDemi Lee MooreBruin menseAnneli van RooyenKrieketKoorsSteve HofmeyrVerkleurmannetjieApostoliese KerkeAfrikaansRooms-Katolieke KerkSokkerCovid-19-pandemieVierde Industriële RevolusieNiemetaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGrondwetNierVars waterIndustriële RevolusieRymGewone breukeSkisofrenieSwartrenosterOntwikkelende landJaco JacobsTweede Nuwe JaarRenosterPretoriaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsChristendomSeksismeSmall HandsMaagsweerWikiSelfbeeldVoegwoordGoogle MapsEreksieHomoseksualiteitSebraMielieTydLeah van NiekerkKanadaHentaiJeuksiekte🡆 More