Apodytes Geldenhuysii: Plantspesie

Die Kaapse witpeer (Apodytes geldenhuysii) is 'n struik of klein boom wat deel van die Metteniusaceae familie is.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van die Stellenbosch tot by Hermanus voor en die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Baie van die subpopulasies kom in bewaarde gebiede voor.

Kaapse witpeer
Apodytes Geldenhuysii: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Metteniusales
Familie: Metteniusaceae
Genus: Apodytes
Spesie:
A. geldenhuysii
Binomiale naam
Apodytes geldenhuysii
A.E.van Wyk & Potgieter, (1994)

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkersMenseregtedagKeramiekNedersettingSuurstofBokmakierieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWaterSaartjie BaartmanNederlandsKonsentrasiekampLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVerkleinwoordSekondêre sektor van die ekonomieEiffeltoringVryheidsdagTrappe van vergelykingGeweldKasteel die Goeie HoopJavaScriptFanie ViljoenMagnetismeBlack SashChristiane JaccottetEtniese groepMeervoudLyfstraf in skoleBeesNatuurwetenskapVulkaanSwart nasionalismeNag van die lang messeVratFabelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOlimpiese SomerspelePolisieMenslike seksuele gedragDansKweekhuisgasRenaissanceLuiperdRymAfrikaNasionalismeErns GrundlingSlaginstrumentGeldLys van Kaapstad se voorstedeBrittany Ashton HolmesPad na jou hartHomofoonVersoeningsdagEjakulasieDeelteken en umlautDikdermPaasfeesRumatiekKoperKlereLemoenVaste stofLimpopo (rivier)VliegtuigNaaldekokerKatoenKwaZulu-NatalGewone breukeLiewe HeksieWiskundige terminologieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeisoenAngina pectorisMisdaadromanNarsistiese persoonlikheidsteuringKonflik (proses)🡆 More