Bosloerie: Voëlspesie

Die Bosloerie (Apaloderma narina) is standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddellike binneland vanaf Mosselbaai verby Mosambiek.

Die voël kom ook voor langs die Zambezirivier tot by die Kaprivistrook. In Engels staan die voël bekend as die Narina Trogon.

Bosloerie
Bosloerie: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Volwasse mannetjie in die Oribi Gorge Natuurreservaat, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Trogoniformes
Familie:
Trogonidae
Genus:
Apaloderma
Spesie:
A. narina
Binomiale naam
Apaloderma narina
(Stephens, 1815)

Voorkoms

Die mannetjie is heldergroen met 'n karmosyn pens, wasagtige geel snawel en turkoois groenerige kolle vel aan die gesig en keel. Die wyfie is valer met 'n rooibruin gesig met 'n gryser bors en dowwe karmosyn pens.

Habitat

Die voël leef in woude, digte boomveld en ruigtes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Bosloerie VoorkomsBosloerie HabitatBosloerie Sien ookBosloerie BronBosloerie VerwysingsBosloerie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sean CombsMiddelmisbruikKarakteriseringCecil John RhodesInstagramMaagsweerKalenderVermaakArabiesLongGeskiedenis van AfrikaansRooibokEstlandVerkoueWikimedia-stigtingTongKwaZulu-NatalWoordLika BerningTrappe van vergelykingWeer (meteorologie)KlitorisHelm (geboorte)Ram (sterreteken)KasterolieSusan CoetzerOrale seksKoninkryk van die NederlandeBTWSirkelHeilige SaterdagTongaanse nasionale rugbyspanGedigHoofpynKolonoskopiePoleJerusalemAleksei NawalniNarsismeTeologieAarde se atmosfeerAndré SchwartzKoorsblaarHomofoonHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGriepLetterkundePornografiese subgenresJohannes VermeerAppel (sanger)Spelerposisies in rugbyWikiquoteWortelISBNSmall HandsDesiré GardnerNierVergelykings (taalkunde)Goeie VrydagNardusNieu-SeelandBipolêre gemoedsteuringSmaakMediaWikiDiepaartromboseAntjie Krog🡆 More