Anund Jakob

Anund Jakob was van 1022 tot omstreeks 1050 koning van Swede.

Hy is vermoedelik op 25 Julie 1008 of 1010 as "Jakob" gebore. Hy was die seun van koning Olof Skötkonung.

Anund Jakob
Koning van Swede
'n Munstuk van koning Anund Jakob (omstreeks 1040).
'n Munstuk van koning Anund Jakob (omstreeks 1040).
Bewind 1022-1050
Voorganger Olof Skötkonung
Opvolger Emund die Oue
Gebore c. 25 Julie 1008
Oorlede 1050 (op 41-42)
Vader Olof Skötkonung
Koningshuis Huis van Munsö
Eggenote Gunnhildr Sveinsdóttir

Anund was die tweede Christelike koning van die land en sy lang en deels stormagtige bewind is gekenmerk deur die toenemende verspreiding van die Christendom sowel as herhaalde pogings om die magsbalans in Skandinawië te beïnvloed. Deur sy hele bewind het hy probeer om die opkomende Deense leierskap in Skandinawië omver te werp deur die Noorweegse monargie te steun. Hy het ook die bewind van Jaroslaf die Wyse in Kiëf-Roes, sy swaer, gesteun. Hy word in Duitse en Noorse historiese bronne in positiewe terme genoem. Sy bewind was een van die langstes in die Wikingtydperk en die Middeleeue in Swede.

Verwysings

Skakels

  • Anund Jakob  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Voorganger
Olof Skötkonung
Sweedse koning Opvolger
Emund die Oue

Tags:

Olof SkötkonungSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonViëtnamoorlogKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaSoogdierAfrikanernasionalismeGeskiedenis van Suid-AfrikaZoeloeJagluiperdElandréKlopjagJakobGrondwet van Suid-AfrikaGroot DepressieJapie GreylingStudievaardighedeArabiesVerstedelikingRob HersovJansenvilleMaselsVaste stofDuitse maselsDrinkwatervoorsieningLys van Suid-Afrikaanse skrywersGesonde dieetMaroela MediaAardverwarmingBorskankerSimmetrieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKarakteriseringKoppeltekenIsraelKernkragTsoenamiBruto binnelandse produkTsongaHemelvaartsdagNederduitse Gereformeerde KerkSteenkoolPersoonlikheidVleilandOlimpiese SpeleKolorektale kankerPlaattektoniekKoorsPablo PicassoNedersettingGqeberhaLidwoordEuropaSkarlakenkoorsAfleiding (taalkunde)Wetenskaplike klassifikasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKindermishandelingSokkerTarentalePersKangaroeVarkgriepSaartjie BaartmanChristendomTaalMotorvoertuigWerkersdagNiemetaalHector PietersonTafelbergLien se lankstaanskoeneHartaanvalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRooipanda🡆 More