Antonof An-38: Russiese vliegtuig

Die Antonof An-38 is 'n verlengde en opgegradeerde weergawe van die Antonof An-28.

Dit is 'n tweemotorige turboskroef vragvliegtuig, ontwerp deur Antonof Design Bureau in Kiev, Oekraïne. Die vliegtuie is gebou in Novosibirsk, Rusland terwyl sommige belangrike onderdele in Oekraïne en Belarus vervaardig is. Die vliegtuig het in 1994 sy nooiensvlug voltooi en internasionale sertifisering in April 2000 gekry. Slegs elf was gebou en net twee is nog in aktiewe diens op Augustus 2019.

Antonof An-38
Antonof An-38: Russiese vliegtuig
Antonof An-38-100 van Vostok Aviation Company.
Tipe Vragvliegtuig
Vervaardiger Novosibirsk Aircraft Production Association
Ontwerp deur Antonof
Nooiensvlug 23 Junie 1994
Bekendstelling 2000
Status In gebruik
Hoofgebruiker ALROSA
Aantal gebou 11
Ontwikkel van Antonof An-28

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BelarusKievNovosibirskOekraïneRuslandTurboskroef

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GalblaasNierversakingMonopolieGroot DepressieVerassingSkilpadSirkelCSSRooibokSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKompasNederduitsch Hervormde KerkLys van elemente volgens simboolSuikersiekteEksodus (uittog)PampoentjiesSuid-Afrikaanse GrensoorlogAardkorsShakaSlawernyBybelLieweheersbesieMin ShawKeelseerAppel (sanger)KindermishandelingGroenteBeer AdriaanseIndiëMaatskappyEpilepsieTamatieBasterhartbeesKaliumSeksueel oordraagbare infeksieVaginaPolisieVolhoubare ontwikkelingRuteniumBettie Cilliers-BarnardBukkakeMestoklemaVaste stofErfenisSpinnekopNapoleon BonaparteSosiale mediaDataverwerkingSpysverteringstelselPrince Alfred HamletVlagterminologiePriemgetalMangelontstekingNederlandsKaapstadse waterkrisis 2015-2018KultuurInstagramOorlogByDistrik SesMadison IvyArmoedeVryheidsdagBasisinkomsteVrouRooikatHarry PotterMenslike-ontwikkelingsindeksBoer Soek 'n VrouAdolf HitlerLeah van NiekerkLionel PetersonDepressie (gemoedstoestand)StaalPaddaSimboolLys van Afrikaanse skrywersWiskundige terminologie🡆 More