Anton Myburgh

Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger.

Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.

Anton Myburgh
Ook bekend asMurgpyp
OorsprongSuid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer

Lirieke vir Boer met sy roer

Hier is die lirieke vir Boer met sy roer, een van Anton se meer bekende liedjies:

Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg

Want die boer en sy roer
Word nooit moeg om te ploeg
As hy staan staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met bom se lont

Albums

Soekmekaar, 2007 SELECT

  1. Dream masjien
  2. Hier staan ek weer
  3. Soekmekaar
  4. Boer en sy roer
  5. Vlam in my hart
  6. Voetspore
  7. Spinnekop
  8. Jolene
  9. Van die aarde
  10. Baby jy´s nog lief vir my
  11. Choc 99
  12. Blaartjie
  13. Onder my vel
  14. Adam se feetjieland
  15. Ek´s fyn
  16. Jackie McKay
  17. Reënboog
  18. Murg Medley: Katrina/Deur die Straights/Kosie/Spinnekop/Saartjie van Biesievlei

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Anton Myburgh Lirieke vir Boer met sy roerAnton Myburgh AlbumsAnton Myburgh Sien ookAnton Myburgh Eksterne skakelsAnton MyburghAfrikaanseCora Marie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot TrekLys van nedersettings in Suid-AfrikaGrondDriehoekNierE-posBloeddrukVratErosietipesInfeksiePrivaat maatskappyAluminiumHeuningbyNicole StraussToestand van materieKoolhidraatKriekDruiweSmaakBoelieryRasionale getalCorioliskragHernubare energieCounter-Strike 2SeekatYsterPerdViëtnamoorlogChemiese elementRenteDistrik SesSamestellingSuid-Afrikaanse randJakkalsKartografieImmunologieGordelroosRenaissanceHipoteseOu Apostoliese KerkBlaarSeevlakstygingWikimedia-stigtingAborsie in Suid-AfrikaNiersteenSleutel (musiek)HoofpynGriekwa-AfrikaansHomofoonMantisKlankverskynselsBeaufortskaalSkisofrenieFacebookKappie (skryfteken)KorrupsieGesonde dieetMikro-ekonomieOranjerivierMeningsverskil oor aardverwarmingOrtopedieRina HugoWinterNierversakingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HorlosieSonnestelselOorstromingArmoedeverligtingSekondêre sektor van die ekonomieKalenderGreen PornoRefentse MorakeFranse RewolusieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesLys van Afrikaanse rolprente🡆 More