Antoine Abed

Antoine Abed (26 Oktober 1896 - 15 September 1975) was 'n biskop van die Maroniet-Katolieke kerk van Tripoli in Libanon.

Lewe

Abed word op 17 Mei 1925 in Tripoli, Libanon, tot priester georden. Sy aanstelling as aartsbiskop van Tripoli vind op 23 April 1933 plaas, en Abed word op 7 Mei 1933 as biskop georden deur die Maroniete Patriarg van Antiochië, Anthony Peter Arida. Saam met hom was Paul Aouad, Aartsbiskop van Siprus, Chuchrallah Khoury, Aartsbiskop van Tyre, Abdallah Khoury, Titulêre biskop van Arca in Phoenicia dei Maroniti, Pierre Feghali, titulêre biskop van Epiphania in Sirië, Elie Rischa, titulêre biskop van Nazareth per i Maroniti, Elie Chedid, titulêre aartsbiskop van Chyrrus per i Maroniti, Emmanuel Phares, titulêre biskop van Tarsus dei Maroniti en Paul Akl, titulêre biskop van Laodicea in Sirië per i Maroniti. Hy is op 16 Oktober 1933 deur die Heilige Stoel bevestig, en op 5 September 1965 aangewys as Aartsbiskop van Tripoli, in welke hoedanigheid hy gedien het tot met sy afsterwe op 15 September 1975. Hy het twee-en-veertig jaar gedien in die amp van Aartsbiskop van Tripoli.

Toekennings

  • 1959: Orde van Verdienstelikheid van die Federale Republiek van Duitsland

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antoine Abed LeweAntoine Abed ToekenningsAntoine Abed VerwysingsAntoine Abed Eksterne skakelsAntoine Abed15 September1896197526 OktoberLibanon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FisioterapieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture7de LaanJan CombrinkSkaakWinterTuisbladPlantDigtheidSarel Jacob PretoriusBrandmondsindroomPastoorCorioliskragSekondêre sektor van die ekonomieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWater (molekuul)PoësieLika BerningBestuiwingKompasSeksueel oordraagbare infeksieKletsrymAalwynRassisme in AfrikaVaste stofAngina pectorisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ANarsistiese persoonlikheidsteuringOopbroninhoudMosesVlekvrye staalGetalLys van lande volgens bevolkingMaanSuid-Afrikaanse GrensoorlogTrevor ManuelTaylor SwiftSelfieRobbie WesselsStres in hoërskoolManie JacksonAustraliëKondensasieSoweto-opstandMadison IvyLys van politieke partye in Suid-AfrikaGordelroosMaatskappyPersSprokieSirkelAllan BoesakSomerLabia (geslagsdele)EreksieLyfstraf in skoleNederlandsNamibiëViëtnamoorlogBaälVersamelnaamFrankrykWetenskaplike klassifikasieAnneli van RooyenGeboortePad na jou hartVoegwoordEkonomie van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van oseane, seë en mereNasionale VrouedagSwartwitpensErosietipesKinderregte🡆 More