Voëlsitboom

Die voëlsitboom (Antidesma venosum) is 'n klein, immergroen boompie wat deels is van die Phyllanthaceae familie.

Voëlsitboom
Voëlsitboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Phyllanthaceae
Genus: Antidesma
Spesie:
A. venosum
Binomiale naam
Antidesma venosum
E.Mey. ex Tul., (1851)
Sinonieme
  • Antidesma bifrons Tul.
  • Antidesma boivinianum Baill.
  • Antidesma fuscocinereum Beille
  • Antidesma natalense Harv.
  • Antidesma neriifolium Pax & K.Hoffm.
  • Antidesma nervosum De Wild.
  • Antidesma venosum var. thouarsianum Tul.
  • Minutalia tomentosa Fenzl

Manlike en vroulike blomme word op verskillende bome geproduseer en het 'n onaangename reuk. Die vrugte kom voor in trossies van ongeveer 10 cm lank. Elke vrug is sowat 8 x 4 mm groot en vlesig. Die vrugte is groen wanneer hulle jonk is en word later helderrooi en uiteindelik perserig-swart.

Voëlsitboom
Vrugte van die Voëlsitboom in die Krantzkloof-natuurreservaat.

Verspreiding

Dit is inheems in Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voorkom. Dit kom aan die ooskus, van noord van Oos-Londen, tot by Mosambiek voor. In Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

In Asië is die boom inheems in suidoos en suidsentraal China, Hainan, Laos, Thailand en Viëtnam.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Voëlsitboom VerspreidingVoëlsitboom Sien ookVoëlsitboom VerwysingsVoëlsitboom BronneVoëlsitboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DurbanOos-KaapSamaritaneKontinentHoofletterMag (sosiale wetenskappe)KrugerwildtuinBloemfonteinDundermSkeletJo BlackKunsmatige intelligensieRobbeneilandDiskriminasie op grond van velkleurSuid-Afrikaanse ReserwebankVir die voëlsLandbouGroot DepressieVigsLughaweTromGlobaliseringGeestesgesondheidDemokrasieGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPenisDoopKomplementêre kleureMikroörganismeFiksheidWhatsAppAngssteuringMierMondWaterpokkiesLewende en nie-lewende dingeWiskundeJan BloukaasMiltStikstofsiklusVerenigde State van AmerikaLys van Griekse mitologiese figureInligtingstegnologieEgipteOrthopteraJacob RothschildTuisbladOnse VaderBoeddhismeHipertensieHomofoonBreedtegraadOmgewingsbeheerKnieStudievaardighedeKoppeltekenSpringbokWetenskaplike klassifikasieSamestellingVakbondDierEkostelselNepotismeKlem-in-die-kaakOogproblemePolisieProstaatkankerAnale seksVlermuisGeslagPersoonlike voornaamwoordStereotipeLys van hoofstede🡆 More