Anti-Flag: Amerikaanse musiekgroep

Anti-Flag was 'n Amerikaanse punk rock musiekgroep vanaf Pittsburgh, Pennsylvania.

Die musiekgroep is bekend vir polities gelaaide lirieke en aktivisme, met die fokus op anti-oorlog aktivisme, anti-imperialisme, klasongelykhede, menseregte, en verskeie sosio-politieke sentimente. Die groep sluit die sanger/kitaarspeler Justin Sane en tromspeler Pat Thetic, wat die stigter is van die groep; later lede is kitaarspeler Chris Head, en die sanger/baskitaarspeler Chris Barker (#2). Anti-Vlag is ook bekend vir hul voorspraak van progressiewe politieke aksie groepe soos Greenpeace en Amnesty International. 

Anti-Flag
Anti-Flag: Amerikaanse musiekgroep
Anti-Flag in 2017
Genrespunk rock
Jare aktief
  • 1988–1989
  • 1992—nou
Etikette
  • Fat Wreck Chords
Webwerfanti-flag.com

Lede

  • Justin Sane
  • Chris No. 2
  • Chris Head
  • Pat Thetic

Diskografie

Ateljeealbums

  • Die for the Government (1996)
  • Their System Doesn't Work For You (1998)
  • A New Kind of Army (1999)
  • Underground Network (2001)
  • Mobilize (2002)
  • The Terror State (2003)
  • For Blood and Empire (2006)
  • The Bright Lights of America (2008)
  • The People or the Gun (2009)
  • The General Strike (2012)
  • American Spring (2015)
  • American Fall (2017)
  • 20/20 Vision (2020)
  • Lies They Tell Our Children (2023)

Tags:

Amnestie InternasionaalGreenpeaceImperialismeMenseregtePittsburgh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersentasieOutismeVaginale kankerNarsismeWaarheid-en-versoeningskommissieSuid-KoreaAndré SchwartzFritz WepperKewerAppelblaarSuid-Afrikaanse randMarkus JoosteWashington, D.C.Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrampBybelLys van ingelyfde NG gemeentesNiersteenAspergersindroomMosambiekKankerDerrickMakazole MapimpiPankreasTropiese huisgeitjieSamsung GroepNederduitse Gereformeerde KerkSerafín DengraKlitorisCristiano RonaldoKolitisMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaJudaïsmeDuitsSmaakGewone drolpeerSarah Rose KarrYstervarkErnst Otto FischerIngrid JonkerVingerseksBoeberJerusalemTongaanse nasionale rugbyspanWiki CommonsPuberteitOpgestopte speelgoedKolorektale kankerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFacebookTydGianna MichaelsDramaWikiquoteTurksvySowjetuniePublieke domeinKinkhoesVolksrepubliek ChinaGesinsdagMagda van BiljonAsiëPeach van PletzenKarlien van JaarsveldFritz HaberKompasSaharaCEuropese Suidelike SterrewagBosluisbytkoorsSuider-AfrikaPornhub🡆 More