Vaalkoester

Die vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke.

Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy pipit.

Vaalkoester
Vaalkoester
In die Nasionale Bergkwaggapark
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. vaalensis
Binomiale naam
Anthus vaalensis
Shelley, 1900

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormGewone tarentaalGlasPornhubSteenkool in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieSimon PetrusGriepKoos du PlessisHeelgetalKaliforniëLoftus MaraisPerdSkoolOopbroninhoudJesus van NasaretMosambiekIslamMiddelmisbruikSeksualiteitTegnologiePad na jou hartVoorvoegselLeesSomerMIV/vigs in Suid-AfrikaChemiese elementAluminiumGrondbesoedelingNag van die lang messeFort BeaufortInligtingRookgewoonteSaartjie BaartmanLetterlike en figuurlike taalgebruikAfvalbestuurWiki CommonsKoperSosialismeKrugerwildtuinDokterBloeddrukCholesterolByMangelontstekingKlem-in-die-kaakRenteIranse aanval op Israel in 2024Pieter DuvenageNapoleon BonaparteMonumentLeeuVoorsetselSout (chemiese stof)Jan de WetOnse VaderEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJavaScript15 AprilHondNic de JagerLys van medisinale kruieNederduitsch Hervormde KerkSuid-Afrikaanse InkomstediensZoeloeSlaginstrumentMiltWaterAntisemitismeDigterOlifantSelfmoordBorskankerReënErfenisdag (Suid-Afrika)GeestesteuringSuid-AfrikaFranse RewolusieGroot vyf🡆 More