Boomkoester

Die boomkoester (Anthus trivialis) is 'n palearktiese-broeiende voël en besoeker gedurende November tot Maart.

Die voël is gelokaliseerd, algemeen in Zimbabwe en seldsaam elders.

Boomkoester
Boomkoester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. trivialis
Binomiale naam
Anthus trivialis
(Linnaeus, 1758)
Boomkoester
     Broeigebied      Oorwintering

Die voël kom een-een of in los groepe in boomveldooptes voor. Hulle soek kos op die grond en vlieg in bome op wanneer hulle gesteur word en loop dan soos die boskoester op die takke. Die voël is 14 cm groot en weeg 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die tree pipit.

Galery

Sien ook

Boomkoester 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anthus trivialis

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WisselkoersSkrywerJan van TonderChristendomVerlede tydKitaarUKhahlamba-DrakensbergparkE-posMangelOnderwerp (taalkunde)EllipstekenWikiquoteWorcesterStereotipeVermenigvuldigingMigrasie van voëlsAfrikaanse taalleerStilleweNapoleon BonaparteKoorsWikimedia-stigtingSeksualiteitLimfvatstelselEkologieEngelsSonpaneelHipoteseMediese diagnoseLiewe HeksieApokriewe boekeLys van kinderspeletjiesVerenigde KoninkrykLuiperdWoordsoortAardkorsGewasboerdery in Suid-AfrikaLeierBoontjieGetalSpoorvervoer in Suid-AfrikaRekeningkundeKunsmatige algemene intelligensieNicole StraussTerracottaleërNelson MandelaKnieUnie van Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingVaginaOnderhandelinge om apartheid te beëindigKameelperdTweede Nuwe JaarAkroniemTatoeëermerkMuskietSuid-Afrika-WetFotosinteseDistrik SesAntisemitismeAngolese BurgeroorlogBernice WestAborsieDoelwitHeupBlomFinale OplossingLongontstekingDemokratiese Republiek die KongoAnrich HerbstRudi ClaaseRekenaarKlere🡆 More