Gewone Koester: Voëlspesie

Die gewone koester (Anthus cinnamomeus) is 'n algemene, wydverspreide standvoël oor groot gedeeltes van sy gebied en beweeg in die winter van hoër na laer gebiede.

Hulle kom in oop kortgrasveld voor, veral dié wat swaar bewei, onlangs afgebrand of gesny is. Die voël is 17 cm groot en weeg 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die African pipit.

Gewone koester
Gewone Koester: Voëlspesie
A. c. rufuloides by Letaba in die Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. cinnamomeus
Binomiale naam
Anthus cinnamomeus
Rüppell, 1840

Galery

Kyk ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelevisieJeugdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsE-posSendelingposisieMagneetDroogteAlliterasieAvbobLys van Suid-Afrikaanse musikanteAardbewingSlawernyAborsie in Suid-AfrikaLuiperdKnopiespinnekopKeramiekGrondbewerkingPlastiekMonopolyFacebookThabo MbekiVerenigde KoninkrykVryheidsdagLeonardo da VinciLewerKwame NkrumahHipoteseKwaZulu-NatalVlekvrye staalMuishondInligtingSkilpadSeksuele penetrasieSkoenlapperJan-Willem BreureKonflik (proses)NeerslagKompasAkroniemBreingewasDoelwitKunsmatige intelligensieSteenkool in Suid-AfrikaEufemismeBorsTolla van der MerweWet op Bantoe-onderwysHeidelberg, GautengWaterpokkiesFiela se kindHulpwerkwoordAntoniemIslamitiese StaatVierkantswortelAfleiding (taalkunde)NatuurbewaringAnneli van RooyenWoestynDesmond TutuLys van Suid-Afrikaanse skrywersRob HersovNuwe TestamentPuberteitWekkerDemografie van Suid-AfrikaGesondheidPrimêre sektor van die ekonomieOseaanOlimpiese SpeleBloeddrukHeuningbyNarsistiese persoonlikheidsteuringGeldOorstromingSportMobutu Sese SekoVryheidsmanifesSpysverteringstelsel🡆 More