Anthony Bourdain: Amerikaanse kok

Anthony Michael Bourdain (1956–2018) was 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse televisie-aanbieder, kok en skrywer van Joodse afkoms.

Hy is beskou as 'n baie invloedryke kok.

Anthony Bourdain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Anthony Bourdain in 2014

Geboortenaam Anthony Michael Bourdain
Alias Anthony Michael Bourdain
Tony Bourdain
Tony Michael Bourdain
Anthony M. Bourdain
Tony M. Bourdain
Geboorte (1956-06-25)25 Junie 1956
New York Stad, New York
Sterfte 8 Junie 2018 (op 61)
Kaysersberg-Vignoble, Haut-Rhin, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep(e) Televisie-aanbieder, kok en skrywer
Aktiewe jare 2002–2017
Webwerf anthonybourdain.com
Toekennings Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Anthony Michael Bourdain is op 25 Junie 1956 in New York Stad, New York, Verenigde State, gebore. Hy was die oudste van twee seuns.

Op 8 Junie 2018 het hy selfmoord gepleeg in Kaysersberg-Vignoble, Haut-Rhin, Frankryk.

Film

Bourdain verskyn as homself in die 2015-rolprent The Big Short, waarin hy 'n seekospot gebruik as 'n analogie vir 'n versekerde skuldverpligting.

Persoonlike lewe

Bourdain is in 1985 met sy hoërskoolvriendin, Nancy Putkoski, getroud. Hulle was vir twee dekades getroud en is in 2005 geskei. Op 20 April 2007 is hy getroud met Ottavia Busia. Hul dogter, Ariane, is in 2007 gebore.

Bibliografie

Nie-fiksie

  • Kitchen Confidential: Adventures in the Culinary Underbelly. New York: Bloomsbury. 2000. ISBN 978-1-58234-082-1.
  • A Cook's Tour: In Search of the Perfect Meal. New York: Bloomsbury. 2001. ISBN 978-1-58234-140-8.
  • Typhoid Mary: An Urban Historical. New York: Bloomsbury. 2001. ISBN 978-1-58234-133-0.
  • Anthony Bourdain's Les Halles Cookbook. Bloomsbury. 2004. ISBN 978-1-58234-180-4.
  • The Nasty Bits. New York: Bloomsbury. 2006. ISBN 978-1-59691-360-8.
  • No Reservations: Around the World on an Empty Stomach. New York: Bloomsbury. 2007. ISBN 978-1-59691-447-6.
  • Medium Raw: A Bloody Valentine to the World of Food and the People Who Cook. Ecco/HarperCollins. 2010. ISBN 978-0-06-171894-6.
  • Appetites: A Cookbook. Ecco Press. 2016. ISBN 978-0-06-240995-9.

Fiksie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Anthony Bourdain BiografieAnthony Bourdain FilmAnthony Bourdain Persoonlike leweAnthony Bourdain BibliografieAnthony Bourdain VerwysingsAnthony Bourdain Eksterne skakelsAnthony Bourdain19562018AmerikaOscar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samestellende afleidingGeskiedenis van erotiese afbeeldingsChemiese reaksieLys van visseSonkragPlastiekLandbou in Suid-AfrikaAardeSosiale ordeMagnetismeHemelBesemAkroniemKultuurEeuViëtnamoorlogRumatiekBeaufortskaalSkaapAborsie in Suid-AfrikaPikkewynSokkerAalwynLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BloukraanvoëlHeuningbyWiki CommonsDuitse maselsArmoedeBloemfonteinSkilpadLys van Afrikaanse digtersIntensiewe vormTuisbladFrankrykSekondêre sektor van die ekonomieFranse RewolusieLeierStellenboschSpinnekopToekoms van die AardeTylaSatellietSkoenlapperWater (molekuul)Wayde van NiekerkWikiReënInligtingKunstenaarOntdekking van goud in Suid-AfrikaAntoniemInsekVerlede tydLyfstraf in skoleHartDriedimensioneelNeerslagSonnestelselKolonisasieDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse digtersAppel (sanger)Nazi-DuitslandFinale OplossingNiemetaalVerenigde State van AmerikaLys van Nederlandse skildersWolfSelfoonBloeddrukJavaScriptDarwinismeHipotesePrimêre sektor van die ekonomiePadda🡆 More