Boskoorsboom

Die boskoorsboom (Anthocleista grandiflora) is 'n immergroen boom wat in die Laeveld van Suid-Afrika voorkom.

Dit is ook inheems in Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Caprivistrook in Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Boskoorsboom
Boskoorsboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Anthocleista
Spesie:
A. grandiflora
Binomiale naam
Anthocleista grandiflora
Gilg, (1893)
Sinonieme
  • Anthocleista insignis Galpin
  • Anthocleista keniensis Summerh.
  • Anthocleista orientalis Gilg
  • Anthocleista pulcherrima Gilg
  • Anthocleista scheffleri Gilg ex G.Scheffler
  • Anthocleista zambesiaca Baker

Die boom is hoog, skraal, hoog op vertak en word tot 30 m hoog. Dit groei in bergwoudrande, beskutte klowe en rivieroewers. Die bas is liggrys en glad. Die blare is enkelvoudig, baie groot en aan takpunte saamgebondel. Hulle voorkoms is glansend donkergroen aan die bokant en ligter onder. Die vrug is 'n groen bessie ongeveer so groot soos 'n druiwekorrel. Vrugtevlermuise, loeries en neushoringvoëls vreet graag die vrugte. Die blomme is roomwit, tulpvormig en ruik na jasmyn. Blomme word gedra as vertakte, eindstandige trosse van September tot Januarie.

Boskoorsboom
'n Boskoorsboom
Boskoorsboom
Loof
Boskoorsboom
Bloeisels

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkAlkoholismeGawes van die Heilige GeesGeskiedenis (vakgebied)Toekoms van die AardeAnneli van RooyenKunselementeHidroulikaHartKitaarNarsismeLys van veltoestandeSuiwelprodukCarike KeuzenkampHoenderAppendiksSuikersiekteSeksuele stimulasieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNic de JagerSeekoeiKaapse florarykToerismeAppelInsekBloeddrukKaapstadAanhalingstekensKoue OorlogMielieKommunismeParlement van Suid-AfrikaAuschwitz-konsentrasiekampKonsonantVryheidsmanifesAkademiaMantisAborsieSpringbokkePapierRivierSonenergieDiskriminasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLetterkundeJacobus Hendrik PierneefRenosterWikimedia-stigtingPerdVryheidsdagSatanismeBoer Soek 'n VrouKarooPeter SnydersJagluiperdRudi ClaaseDieretuinSebraWoordeboekKoperBorskankerCovid-19-pandemieVrymesselaryMahatma GandhiHulpwerkwoordKunsmatige algemene intelligensieZenobia KockSonpaneelPieter PieterseOrtopedieGrondwaterDeon MeyerOplossing (chemie)JeuksiekteHokkie🡆 More