Antarktiese Smele

Antarktiese smele of Antarktiese haargras (Deschampsia antarctica) is een van slegs twee inheemse blomplante in Antarktika (die ander is Antarktiese pêrelkruid).

Antarktiese smele
Antarktiese Smele
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Genus:
Deschampsia
Spesie:
D. antarctica
Binomiale naam
Deschampsia antarctica
E.Desv.

As gevolg van 'n onlangse opwaartse neiging in gemiddelde temperatuur ontkiem meer saad wat groot getalle saailinge en plante meebring. Die neiging word toegeskryf aan globale verhitting. In die geval van Antarktiese smele dui verslae 'n vyf-en-twintig-voudige vermeerdering in die plante aan wat hulle gebied verder suid uitgebrei het en groter oppervlaktes dek waar ook al hulle aangetref word. Die spesie kom verder suid as 56 grade S voor.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoutsuurMenseregteMiddelmisbruikWelwitschiaLetterkundeSkilpadJacques LootsWolfNamibiëWinterSelfstandige naamwoordLeierMiltNasiebouKapitalismeWaterpokkiesStikstofPubiese hareNiemetaalAngina pectorisOrtopediePersoonlikheidGeelhoutIndustriële RevolusieSekondêre sektor van die ekonomieDiarreeBosvarkFilosofieLettergreepSkoenlapperMIV/vigs in Suid-AfrikaEkologieMonopolieLieweheersbesieKriekWoordeboekSelfkonsepBreinDemokratiese Republiek die KongoTaalFisiese oefeningJaco JacobsNamakwalandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSkuinsstreepJavaScriptTienie HollowayLodewyk XVI van FrankrykAfvalbestuurPriemgetalWet op NaturellengrondItaliëVaginaStadDuitslandSkaapBreinvliesontstekingGeldBorskankerVoortrekkermonumentDeelwoordWerkersdagBreinkaartSomerHortologieGriekwa-AfrikaansHomoniemKankerErfenisdag (Suid-Afrika)ToerismeSwangerskapMenslike skeletKatTropiese sikloonBaäl🡆 More