Antarktiese Pêrelkruid

Antarktiese pêrelkruid (Colobanthus quitensis), is een van die min blomplante wat in die Antarktiese gebied aangetref word.

Dit kom voor op die kontinentale rand sowel as die suid-Orkneyeilande en die Suid-Shetlandeilande. Antarktiese pêrelkruid het 'n kussingagtige groeiwyse. Dit lyk amper mosagtig met wit blomme. Dit bereik 'n hoogte van omtrent 5 cm (2 duim). Die Antarktiese pêrelkruid en Antarktiese smele verskil van ander plante in die opsig dat hulle 'n baie eenvormige flavonoïedbedekking het wat as 'n sonskerm teen Ultra-Violetstraling dien.

Antarktiese pêrelkruid
Antarktiese Pêrelkruid
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Caryophyllaceae
Genus:
Colobanthus
Spesie:
C. quitensis
Binomiale naam
Colobanthus quitensis
(Kunth) Bartl.

As gevolg van 'n onlangse opwaartse neiging in gemiddelde temperatuur ontkiem meer saad wat groot getalle saailinge en plante meebring. Die neiging word toegeskryf aan globale verhitting. Verslae dui 'n vyfvoudige vermeerdering in die plante aan wat hulle gebied verder suid uitgebrei het en groter oppervlaktes dek waar ook al hulle aangetref word. Die spesie kom verder suid as 56 grade S voor.

Sien ook

Eksterne skakels

Voetnotas


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOrgasmeAustraliëDonderstormJan van RiebeeckAnton GoosenDie GelofteVlagterminologieJazzWynand StrydomVergelykings (taalkunde)Boer Soek 'n VrouBurgerregtePesachFiksieOnderwysAprilMenstruasieKuberkrakerMaagGroepsdrukAlkoholismeWielewaalHipoteseKakiebosBergen-Belsen-konsentrasiekampTrappe van vergelykingMondNiersteenEvangelies Gereformeerde KerkAborsieCarike KeuzenkampSuid-Afrikaanse RugbyunieSonnestelselZack du PlessisLuislangeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMierleeuKlein vyf diereHolocaustNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKernkragGeslagNkosi Sikelel' iAfrikaGeelsugNaaldekokerKarlien van JaarsveldValentynsdagVolstruisVerkragtingSwangerskapSelfmoordUnited Democratic FrontOutismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)MieliestronkMusiekteaterMisdaadWebblaaierOorlogKolitisHelga UysLongAfrikaanse TaalmonumentAppendiksInflasieKarakteriseringBrugVerantwoordelikheidDigvormLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More