António Costa

António Luís Santos da Costa GCIH (gebore 17 Julie 1961) is 'n Portugese regsgeleerde en politikus en sedert 26 November 2015 die 119de en huidige Eerste Minister van Portugal.

In die verlede was hy Minister van Parlementêre Sake van 2005 tot 2007 en Burgemeester van Lissabon van 2007 tot 2015. In September 2014 word hy verkies tot Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party.

Sy Eksellensie
António Costa
GCIH
António Costa
119de Eerste Minister van Portugal
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 November 2015
PresidentAníbal Cavaco Silva
Marcelo Rebelo de Sousa
VoorgangerPedro Passos Coelho
Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 November 2014
PresidentCarlos César
VoorgangerAntónio José Seguro
Leier van die Opposisie
Termyn
22 November 2014 – 26 November 2015
Eerste ministerPedro Passos Coelho
VoorgangerAntónio José Seguro
OpvolgerPedro Passos Coelho
Burgemeester van Lissabon
Termyn
1 Augustus 2007 – 6 April 2015
VoorgangerMarina Ferreira (Waarnemend)
OpvolgerFernando Medina
Ministerie van Binnelandse Administrasie
Termyn
12 Maart 2005 – 17 Mei 2007
Eerste ministerJosé Sócrates
VoorgangerDaniel Sanches
OpvolgerRui Pereira
Minister van Justisie
Termyn
25 Oktober 1999 – 6 April 2002
Eerste ministerAntónio Guterres
VoorgangerJosé Vera Jardim
OpvolgerCeleste Cardona
Minister van Parlementêre Sake
Termyn
25 November 1997 – 25 Oktober 1999
Eerste ministerAntónio Guterres
VoorgangerManuel Dias Loureiro
OpvolgerLuís Marques Mendes
Adjunkstaatssekretaris van Parlementêre Sake
Termyn
28 Oktober 1995 – 25 November 1997
Eerste ministerAntónio Guterres
VoorgangerLuís Filipe Menezes
OpvolgerJosé Magalhães
Persoonlike gegewens
GeboreAntónio Luís Santos da Costa
17 Julie 1961 (1961-07-17) (62 jaar oud)
Lissabon, Portugal
Politieke partySosialistiese Party
GadeFernanda Tadeu (trou 1987)
RelationsRicardo Costa (broer)
Kinders2
OuersOrlando da Costa
Maria Antónia Palla
VerblyfSão Bento-herehuis
Alma materUniversiteit van Lissabon
HandtekeningAntónio Costa
WebwerfAmptelike webwerf

Verwysings

Regeringsposte
Voorafgegaan deur
Luís Filipe Menezes
Adjunkstaatssekretaris van Parlementêre Sake
1995–1997
Opgevolg deur
José Magalhães
Voorafgegaan deur
Manuel Dias Loureiro
Minister van Parlementêre Sake
1997–1999
Opgevolg deur
Luís Marques Mendes
Voorafgegaan deur
José Vera Jardim
Minister van Justisie
1999–2002
Opgevolg deur
Celeste Cardona
Voorafgegaan deur
Daniel Sanches
Minister van Staat
Ministerie van Binnelandse Administrasie

2005–2007
Opgevolg deur
Rui Pereira
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Marina Ferreira
Waarnemend
Burgemeester van Lissabon
2007–2015
Opgevolg deur
Fernando Medina
Voorafgegaan deur
Pedro Passos Coelho
Eerste Minister van Portugal
2015–hede
Sittend
Party-politieke poste
Voorafgegaan deur
Maria de Belém Roseira
Waarnemend
Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party
2014–hede
Sittend

Tags:

Eerste MinisterPortugal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogOnse VaderMeningsverskil oor aardverwarmingLionel MessiKewerCorioliskragKeramiekMIV/vigs in Suid-AfrikaMusieksimboleChristendomHelpmekaar-kollegeDrakensbergePretoriaSkildklierWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkaapEugenetikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigOnderhoudKonjunktivitisRenosterToekoms van die AardeKoos du PlessisMateriaalPornografieMenstruasieGrondwet van Suid-AfrikaKrugerwildtuinAvbobWolkHarry PotterNoordwesXenofobieRobert SobukweKunsmisLeierSelfieOogproblemeClanwilliam-sandvisWiskundige terminologieWoestynHartaanvalTydJohannes MeintjesWerkersdagVlekvrye staalWitrenosterKnopiespinnekopTsoenamiVingerseksDie ontstaan van die dramaNagmaalVigsKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lien se lankstaanskoeneRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKommunismeMielieGetalErektiele disfunksieStellenboschRugbyVolhoubare ontwikkelingAntoniemKoringAtoomSelfstandige naamwoordEmfiseemAsiëBrendan PeyperAfvalbestuur🡆 More