Annus Horribilis

Annus horribilis is 'n Latynse frase wat verskriklike jaar beteken.

Dit is aanvullend tot annus mirabilis, wat "wonderlike jaar" beteken.

Oorsprong van die frase

Die frase "annus horribilis" is in 1891 in 'n Anglikaanse publikasie gebruik om 1870 te beskryf, die jaar waarin die Rooms-Katolieke kerk die dogma van pouslike onfeilbaarheid gedefinieer het.

Elizabeth II

Die uitdrukking is deur die Britse koningin Elizabeth II gebruik tydens 'n toespraak op 24 November 1992 by Guildhall wat die veertigste jaar van haar bestyging tot die Britse kroon herdenk het; sy het gesê:

1992 is not a year on which I shall look back with undiluted pleasure. In the words of one of my more sympathetic correspondents, it has turned out to be an annus horribilis.

Kofi Annan

Kofi Annan, die destydse sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het die uitdrukking tydens 'n perskonferensie op 21 Desember 2004 gebruik. Hy het reflekteer: "Dit behoef geen betoog nie dat dit 'n besonders moeilike jaar was, en ek is verlig dat hierdie annus horribilis tot 'n einde kom." Sy opmerkings is wyd geïnterpreteer as verwysende na volgehoue bewerings van korrupsie in die VN se Irakse- olie-vir-voedsel-program. Hy het ook omwentelings en geweld in Afghanistan, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Irak en Soedan; die voortgaande proses van interne VN-hervorming; en "aanhoudende ... kritiek teen die VN" en homself persoonlik bespreek. Annan se opmerkings het vyf dae gekom voor die dodelikste gebeurtenis van die jaar (en een van die dodelikste natuurrampe in die geskiedenis), die tsoenami in die Indiese Oseaan op 26 Desember 2004.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Annus Horribilis Oorsprong van die fraseAnnus Horribilis Elizabeth IIAnnus Horribilis Kofi AnnanAnnus Horribilis Sien ookAnnus Horribilis VerwysingsAnnus Horribilis Eksterne skakelsAnnus HorribilisLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomMalariaErdwurmLuiperdPerdebyeSkisofrenieBalletNicola HanekomKankerInsekKatoenWieg van die MensdomSaartjie BaartmanGrondbesoedelingKrokodilWater (molekuul)Anale kankerVerdampingTennisJan van HunksFluoorTweede Nuwe JaarGrondwet van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingSirkelDramaIvan ZimmermannTatoeëermerkJaco JacobsSkaapAnette EngelbrechtVraag en aanbodDoelwitVaalrivierGawes van die Heilige GeesGeslagXenofobieKoperSteenkoolApartheidLourensrivierDie GelofteLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van lande volgens bevolkingJansenvilleAssonansieFinansiële staatPeriodieke tabelRolprentBloemfonteinPaddaMuskietNasionale PartyAndré JacobsAfleiding (taalkunde)GetalDuitse maselsJannie du ToitLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPomeloRina HugoViëtnamoorlogDokterMiddeloorontstekingVarkRenosterGoogle TranslateLys van politieke partye in Suid-AfrikaHomofoonGeskiedenis van die BoererepubliekeAkademiaHulpwerkwoordPikkewyn🡆 More