Annelize Van Der Ryst

Annelize van der Ryst (geb.

8 Maart 1948) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend as Matrone in die Afrikaanse sepie 7de Laan. Sy tree in 2020 uit nà 18 jaar as die Matrone.

Annelize van der Ryst
Geboorte 8 Maart 1948 (1948-03-08) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Rolprente Agter elke man

Sy is aangeneem en haar geboortema se van was Hattingh. Sy gradueer in 2004 met B.Phil ( Bybelinterpretasie) aan die Universiteit Stellenbosch. In 2010 ontvang sy 'n honneursgraad in Nabye Oosterse Studies van Unisa en in 2017 die graad MA (cum laude) in Antieke Nabye Oosterse Studies ook aan Unisa.

Filmografie

Rolprente:

  • Agter elke man as Sarie van Langhans, 1990
  • Taxi to Soweto, 1991 as Anastasia Theron
  • Blink Stefaans, 1981 as assistent in juwelierswinkel (nie gekrediteer)
  • Skelms, 1979 as mev. Jaekel

Televisie:

  • 7de Laan (TV-sepie op SABC2) as Matrone Netta Nortje, 2000–2019
  • Daisy de Melker (TV-fliek), 1993 as Anna Cilliers
  • Agter elke man as Sarie van Langhans, 1985–1990
  • Die Koster (TV-fliek), 1978 as Linda Denyssen

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19487de LaanAkteurSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale mediaKonjunktivitisAborsie in Suid-AfrikaToekoms van die AardeWoordsoortGreen PornoVlag van Suid-AfrikaKolonoskopieEkologieSeksueel oordraagbare infeksieLys van politieke partye in Suid-AfrikaHerfsAkuutJo BlackJodeVoornaamwoordGezina, PretoriaGriepVrymesselaryGriekwa-AfrikaansBoontjieDierSeevlakstygingHector PietersonAfrikaStaalNag van die lang messeResensieVulkaanVeelvoudige sinAssonansieGewone breukeSiya KolisiBlomWetenskapNatuurrampKlinkerAngina pectorisVoegwoordImmunologieKoperRosa ParksWiskundige terminologieNelson MandelaKaaps-Hollandse stylViëtnamoorlogWeerfrontNederlandsDaggaBrandmondsindroomErfenisdag (Suid-Afrika)MangelontstekingDistrik SesSuikersiekteInnes en Franna BenadéBek-en-klouseerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTafelbergMusiekWorcesterHoofstadMikro-ekonomieVraag en aanbodKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randKewerWerkersdagWaterkringloopParasitiese siektesGasFeminismeHartaanvalFabelVerkleurmannetjieKolorektale kanker🡆 More