Anne Rice

Anne Rice (née Howard Allen Frances O'Brien, New Orleans, 4 Oktober 1941 – 11 Desember 2021) was 'n Amerikaanse skrywer wat as moderne verteenwoordiger van die Southern Gothic-stroming binne die literatuur beskou word.

Haar bekendste werke is Interview with the Vampire en The Queen of the Damned. Sy het vier reekse geskryf, waaronder The Vampire Chronicles en Christ the Lord.

Anne Rice
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboortenaam Howard Allen Frances O'Brien
Alias Anne Rampling, A. N. Roquelaure
Geboorte 4 Oktober 1941
New Orleans, Louisiana, Verenigde State van Amerika
Sterfte 11 Desember 2021 (op 80)
Rancho Mirage, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Skrywer
Webwerf http://www.annerice.com/
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Werke

As Anne Rice:

  • Interview With The Vampire (1976)
  • The Feast of All Saints (1979)
  • Cry to Heaven (1982)
  • The Vampire Lestat (1985)
  • The Queen of the Damned (1988)
  • The Mummy (1989)
  • The Witching Hour (1990)
  • The Tale of the Body Thief (1992)
  • Lasher (1993)
  • Taltos (1994)
  • Memnoch The Devil (1995)
  • Servant of the Bones (1996)
  • Violin (1997)
  • Pandora (1998)
  • The Vampire Armand (1998)
  • Vittorio the Vampire (1999)
  • Merrick (2000)
  • Blood and Gold (2001)
  • Blackwood Farm (2002)
  • Blood Canticle (2003)
  • Christ the Lord: Out of Egypt (2005)
  • Christ the Lord: The Road to Cana (2008)
  • Called Out of Darkness: A Spiritual Confession (2008)

As Anne Rampling:

  • Exit to Eden (1985)
  • Belinda (1986)

As A. N. Roquelaure:

  • The Claiming of Sleeping Beauty (1983)
  • Beauty's Punishment (1984)
  • Beauty's Release (1985)
  • Beauty's Kingdom (2015)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

11 Desember194120214 OktoberNew OrleansSouthern GothicVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerdampingAnale seksWindLika BerningMosesOnderwys in Suid-AfrikaHokkieFilosofieFranklin D. RooseveltLugbesoedelingLys van politieke partye in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordMenslike penisgrootteDiepaartromboseEugenetikaWikiquoteBuffelVrouGawes van die Heilige GeesMobutu Sese SekoReënvalbepalingSamestellingWynand StrydomRobbeneilandPikkewynPornhubMolekuulBeurtkragMensSaldanhabaaiVergelykings (taalkunde)KatLys van oseane, seë en mereTrevor NoahElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTrappe van vergelykingNaboomHidroëlektrisiteitWikipediaPseudowetenskapEmfiseemIngrid JonkerEreksieEnkelvoudige sinWieg van die MensdomElektriese geleierGianna MichaelsHipoteseVoorvoegselVloeistofVreesCristiano RonaldoToekoms van die AardeTwaalf Stamme van IsraelAuschwitz-konsentrasiekampSelBosvarkKriekGriekse mitologieBreinRenteWoestynMusieksimboleBreingewasAnneli van RooyenGrondbesoedelingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBeroertePampoentjiesAssonansieGeestesgesondheidVingerseksGoogle TranslateLourensrivierGeslagSteve Hofmeyr🡆 More