Anne Rasa

Prof.

Olwen Anne Elizabeth Rasa (28 April 1940 - 15 November 2020) was 'n natuurkundige en etoloog. Sy is bekend vir haar werk met die rehabilitasie van verwaarloosde graatjiemeerkatte. Sy is in Wallis gebore en in 1961 gradueer sy aan die Royal College of Science in Londen. Sy het ook later aan die Universiteit van Hawaii en die Universiteit van Londen gestudeer.

Anne Rasa
Anne Rasa hou 'n meerkat vas in die Kalahari

Bron

  • Meerkat-vrou Rasa 'was nog 'n Fossey en Goodall', Rapport Weekliks, 22 November 2020

Tags:

EtologieGraatjiemeerkatLondenUniversiteit van HawaiiUniversiteit van LondenWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupBlourokkeMielieIndustriële RevolusieElandréDeelteken en umlautVeeartsImpakte van toerismeBewaringstatusLetterkundeLandbouSkuinsstreepKonsentrasiekampGrondsoortePolisieGoudkus (streek)Afleiding (taalkunde)Klein vyf diereIdioomKostuumsFamilie (verwantskap)Racheltjie de BeerRieldansDermpoliepVoorsetselHomoniemLiesbreukSeekoeiNasiebouEmosieDieremishandelingDemografie van Suid-AfrikaGlasByLys van Afrikaanse digtersCovid-19-pandemieMobutu Sese SekoSoweto-opstandLeestekenSeksOntdekking van goud in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteWerkloosheidMenslike skeletKunsmisWiskundePaulus van TarsusTelevisieErfenisdag (Suid-Afrika)Carike KeuzenkampDemi Lee MooreWikipediaVarkgriepAardedagLarry PageIngrid JonkerMuskeljaatkatGeweldLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomieNamibiëWaarheid-en-versoeningskommissieEkotoerismeMikro-ekonomieKletsrymVennootskapToekoms van die AardeOrale seksWaterpokkiesPuberteitKriekMadison IvyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van lande🡆 More