Anna Paquin

Anna Helene Paquin ( Winnipeg, Kanada, 24 Julie 1982) is 'n Nieu-Seeland-Kanadese aktrise en voormalige kinderster.

Sy het op 11-jarige ouderdom 'n Oscar-toekenning gewen vir haar vertolking in die fliek The Piano. Dit het haar die tweede jongste Oscar-wenner ooit gemaak. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Piano (1993), X-Men (2000), X-Men 2 (2003), en X-Men: The Last Stand (2006).

Anna Paquin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Hélène Paquin
Geboorte 24 Julie 1982 (1982-07-24) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1986: Castle in the Sky
  • 1993: The Piano
  • 1996: Fly Away Home
  • 1996: Jane Eyre
  • 1999: A Walk on the Moon
  • 2000: X-Men
  • 2000: Finding Forrester
  • 2001: Buffalo Soldiers
  • 2002: Darkness
  • 2003: X-Men 2
  • 2004: Steamboy
  • 2006: X-Men: The Last Stand
  • 2007: Blue State
  • 2007: Trick 'r Treat
  • 2010: The Romantics
  • 2010: Open House
  • 2011: Margaret
  • 2013: Free Ride
  • 2013: Straight A's
  • 2018: The Parting Glass
  • 2018: Tell It to the Bees
  • 2019: The Irishman
  • The Pink Hotel

Televisiereekse

  • 2008: True Blood
  • 2010: True Blood: Webisodes
  • 2013: Susanna
  • 2017: Bellevue
  • 2019: Flack

Televisierolprente

  • 1997: The Member of the Wedding
  • 2007: Bury My Heart at Wounded Knee
  • 2009: The Courageous Heart of Irena Sendler

Video's

  • 2000: X-Men: Behind the Scenes
  • 2001: Behind the Scenes: 'Almost Famous' - Postcards from the Road
  • 2001: Behind the Scenes: Finding Forrester
  • 2003: The Visual Effects of X-Men
  • 2003: X-Factor: The Look of 'X-Men'
  • 2003: X-Men: Ellis Island Premiere
  • 2003: X-Men: Premieres Around the World
  • 2003: X2 Global Webcast Highlights
  • 2007: Mosaic
  • 2010: Castle in the Sky: Character Sketches
  • 2010: Castle in the Sky: Creating 'Castle in the Sky'
  • 2010: Castle in the Sky: The World of Laputa
  • 2016: Superheroes Who Have Been Nude

Eksterne skakels

Tags:

Anna Paquin FilmografieAnna Paquin Eksterne skakelsAnna PaquinWinnipeg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuishondErosietipesTrappe van vergelykingKasteel die Goeie HoopNic de JagerFranse RewolusieArabiesVaalrivierBorskankerRieldansTweede Nuwe JaarIranNkosi Sikelel' iAfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKameelperdOligopolieVermontKunstenaarKoos du PlessisSikloonVoedingNeurenberg-verhoreLiewe HeksieYstertydperkLys van nedersettings in Suid-Afrika7de LaanKaliumOogproblemeSkisofrenieGodPseudowetenskapTaalAarde se atmosfeerFranklin D. RooseveltVrouAardverwarmingIronieSlawernyPersoonlikheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Menslike skeletGrondwet van Suid-AfrikaVaginale kankerVulkanismeGeslagPaasfeesGriekse mitologieSpringbokkeBosluisbytkoorsProstaatkankerVolhoubare ontwikkelingMadison IvyMiddeloorontstekingJagluiperdSeksueel oordraagbare infeksieKinderregteBetonOlimpiese Somerspele 2024BrugElektrisiteitsvoorsieningChemiese elementViëtnamoorlogEvangelies Gereformeerde KerkElzette MaarschalkBlourokkeStaatstoelaeSpysverteringstelselKnieHokkieLandbouNagapieISO 3166-2Die GelofteOseaanWindOrgasme🡆 More