Anna Davel: Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sangeres

Anna Davel is 'n Afrikaanse liedjieskrywer, sangeres en aktrise.

Sy is in 1997 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van haar treffers sluit in: Die Gypsy in jou oë en Te lank al. Sy was ook al te sien in verskeie Afrikaanse rolprente en verhoogproduksies.

Anna Davel
Beroep(e)Sangeres
EtiketteIndie
Webwerfannadavel.com

Anna het in 1990 'n jaar militêre opleiding by die Suid-Afrikaanse Leërvrouekollege (Salvkol) op George ondergaan.

Diskografie

  • 2000: Te Diep
  • 2003: Gypsy
  • 2005: Godinne Op Die Grondpad
  • 2007: Raaisels, Skepe en 1000 Drome
  • 2009: My Storie DVD
  • 2009: Linger Longer
  • Onbekend: Musiek En Woorde / My Storie DVD

Filmografie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Anna Davel DiskografieAnna Davel FilmografieAnna Davel VerwysingsAnna Davel Sien ookAnna Davel Eksterne skakelsAnna DavelATKVAfrikaansCrescendo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MondOntbossingLys van Afrikaanse rolprenteLys van nedersettings in Suid-AfrikaDoelwitEskomAborsieErfenisGeloftedagHartseerKalenderUnie van Suid-AfrikaPoësieHartversakingRosa ParksGeweldGautengKleurWynand du ToitNasiebouKunsmatige intelligensieAntoniemGeslagsgelykheidGenadedoodWater (molekuul)Jan van RiebeeckNiemetaalSebraSelNetbalApostoliese GeloofsbelydenisCorioliskragKewerEnsiklopedieAarverkalkingSeksueel oordraagbare infeksieGroepsdrukGeboorteMenslike skeletRooikatReg tot ‘n gesonde omgewingInvloed van vigs op die ekonomieDokterAfleiding (taalkunde)Demokratiese Republiek die KongoTweede Nuwe JaarGriekwa-AfrikaansKriekGordelroosNierMuishondSpinnekopHomofoonVerkoueGlobaliseringLidwoordHolocaustPersoonlike voornaamwoordMisdaadSuikersiekteNatuurbewaringSonnestelselFiksieCarles PuigdemontMaagLionel MessiElon MuskGroot vyfDrakensbergeWiskundige terminologieVlekvrye staalDroomTuberkuloseSpeelkaartAnale seks🡆 More