Angoni Vleirot

Die Angoni vleirot (Otomys angoniensis) kom in die noorde en ooste van Suid-Afrika voor asook in sentrale Zimbabwe.

Angoni vleiro
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Otomys
Spesie:
O. angoniensis
Binomiale naam
Otomys angoniensis
Wroughton, 1906

Voorkoms

Die knaagdier se kleur wissel van bleekbruin tot donkerbruin met 'n grys onderkant. Die dier word tot 30cm lank en weeg 100 - 250g. Die rot se stert is kort en die bokant is donkerder as die onderkant. Die ore is groot.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies nat vleie en moerasagtige gebiede langs riviere. Hulle bou hulle grasneste bokant die watervlak en maak voetpaadjies na hul weigebied. Daar word 1 - 4 kleintjies in die somer gebore. Die diertjie eet gras, riete en ander plante.

Sien ook

Bron

Tags:

Angoni Vleirot VoorkomsAngoni Vleirot Habitat en gewoontesAngoni Vleirot Sien ookAngoni Vleirot BronAngoni Vleirot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatriumLys van kleureLys van veltoestandeGewone breukeWatersuiweringKoos BekkerLys van hoofstedeSuid-Afrikaanse PolisiediensMenslike seksuele gedragSeeSlaginstrumentHomoniemHokkieOorstromingFotosinteseJode in Suid-AfrikaRekenaarEugenetikaLenteVars waterPolisieAfvalbestuurWaterArmoedeverligtingSatanismeEkotoerismeHartaanvalLKoorsKoringBreinGeslagSosiale mediaPlae van EgipteSeksuele stimulasieJan-Willem BreureMeerKATStadToekoms van die AardeRobbeneilandSebraVerstedelikingStam (taalkunde)Vier temperamenteIngrid JonkerWikimedia-stigtingYouTubeAfkappingstekenVersamelnaamWolkTitaanHeelgetalBywoordLeonardo da VinciRob HersovKontinentWaterpokkiesGesondheidTsoenamiInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKolonoskopieZenobia KockJo BlackAardbewingVaste stofKookpuntAppel (sanger)Mark (ekonomie)Demi Lee MooreLodewyk XVI van FrankrykKoekie (rekenaarwetenskap)SteenkoolHernubare energieSteenkool in Suid-Afrika🡆 More