Anglo American-Korporasie

Anglo American Korporasie van Suid-Afrika Beperk is 'n mynmaatskappy wat op 25 September 1917 deur sir Ernest Oppenheimer gestig is met 'n aanvangskapitaal van £ 1 000 000.

Die naam dui daarop dat Amerikaanse firmas ook betrokke was tydens die stigting van die maatskappy. Die onmiddellike doelwit was om nuwe goudmyne aan die Oos-Rand te ontwikkel, maar dit het vinnig na die diamantbedryf uitgebrei. Die maatskappy word ook gou bedrywig in die koperstreek in Zambië en ook in die Suid-Afrikaanse steenkoolbedryf. Dit het betreklik vinnig tot een van die grootste myngroepe in Afrika ontwikkel.

Anglo American plc
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1917 in Johannesburg as Anglo American Corporation
1999 in Londen as Anglo American plc
Hoofkantoor Londen, EngelandVerenigde Koninkryk
SleutelpersoneSir John Parker (voorsitter van die raad)
Mark Cutifani (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMetale en Mynbou
ProdukteKoper, diamante, ystererts, metallurgiese steenkool, nikkel, platinum en termiese steenkool
Inkomste$29,342 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$6,168 miljard (2013)
Netto inkomste$426 miljoen (2013)
Werknemersomstreeks 100 000 (2011)
Dogter-
maatskappye
De Beers
Tarmac Limited
Lafarge Tarmac (50%)
Webwerfangloamerican.com
Anglo American
2015-01-10
'n Grafiek van die historiese sluitingsprys van die betrokke effek.
Historiese sluitingsprys

Simbool AGL
Goedgekeur 1 820 000 000
Uitgereik 1 405 467 840
Sluitingsprys ZAR 202,82
Beurswaarde ZAR 285 miljard

Aandeelhouers
Coronation Asset Management 4.97%
Public Investment Corporation 4.51%

Verwysings

Bron

Tags:

AfrikaDiamantErnest OppenheimerGoudOos-RandSteenkoolZambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AllergieE-posAkuutBynierAleksei NawalniTikTokBruin huisslangKompasSleurkragSkilpadLiewe HeksieOnderhandelinge om apartheid te beëindigOos-KaapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEierleierDiarreeAardeGebande muishondWeeluisOrale seksMensSeksualiteitDerrickEuropese RugbykampioenskapKarakteriseringSuider-AfrikaVingerseksSwedeVuurMondParysCSSAsyn1991DroomSamestellingLandbouLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsAngina pectorisSuikersiektePsigopatieGewone drolpeerDonderstormKlankverskynselsSkoenlapperHartaanvalRykie van ReenenCyril RamaphosaDie BylInstagramMenstruasieJodeBybelAntieke EgipteEkostelselPuberteitDassievoëlOu Apostoliese KerkRynhesseLimfvatstelselDemensieOoiSigaretSemenGianna MichaelsFredi NestStrandbeestYstervark🡆 More