Anglo-Afrikane

Anglo-Afrikane is die deel van die Suid-Afrikaanse bevolking wat afstam van die Britse kolonialiste.

Hulle woon naas Suid-Afrika ook in lande soos Namibië, Zambië, Zimbabwe en enkele omliggende lande.

Anglo-Afrikane
Sharlto CopleyDavid LivingstoneCecil RhodesMark ShuttleworthElon Musk
Sharlto CopleyDavid LivingstoneCecil RhodesMark ShuttleworthElon Musk
Totale bevolking: 2–2,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 600 000 (2011)

Vlag van Zambië Zambië 40 000
Vlag van Kenia Kenia 32 000
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 30 000

Taal: Moedertaal
Engels
Tweede of derde taal
AfrikaansBantoetale
Geloofsoortuiging: AnglikanismeProtestantismeRooms-Katolieke KerkJudaïsme
Verwante etniese groepe: BritteEngelseSkotteWalliesersIereKleurlingeAfrikanersFranseVlaandere • Walense • NederlandersDuitsers

Nadat die Britte in die begin van die negentiende eeu die Kaapkolonie van die Nederlanders verower het migreer Engelse kolonialiste op groot skaal na Afrika. In die proses kom hulle in konflik met die Boere (destyds die benaming vir Afrikaners, die nasate van Nederlandse kolonialiste) en die inheemse Suid-Afrikane (soos die Zoeloes).

Die Anglo-Afrikane vestig hulself ook in ander Britse kolonies soos Botswana (destyds Betsjoeanaland), Rhodesië, Basoetoland en Swaziland.

Suid-Afrikaanse Engels het 'n groot invloed op die Bantoetale, Nederlands en Maleis gehad.

Verwysings

Etniese groepe in Suid-Afrika Anglo-Afrikane 

Afrikaners • Anglo-Afrikane • Asiate • Griekwas • Kaapse Maleiers • Khoisan • Kleurlinge • Ndebeles • Noord-Sotho's • Suid-Sotho's • Swazi's • Tsongas • Tswanas • Vendas • Xhosas • Zoeloes

Tags:

NamibiëSuid-AfrikaVerenigde KoninkrykZambiëZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseMiskruierSharpeville-slagtingLewerWebblaaierAntoniemMikro-ekonomieDataverwerkingPaddaAustraliëRuan PienaarSeeSoweto-opstandNatuurrampPeriodieke tabelInflasieVisPad na jou hartMagda van BiljonSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVreesSkoolBreinvliesontstekingTydKunsmatige algemene intelligensieGetalEvangelies Gereformeerde KerkRutenium(III)chloriedHoofstadJan de WetRugby, WarwickshireIdioomLiefdeManie JacksonAlice MunroTobie CronjéBoelieryKunsmatige intelligensieWinterCleopatra VIIMisdaadromanOopbroninhoudHoërskool OuteniquaAndré JacobsLeeuRekenaarWayde van NiekerkOnderwerp (taalkunde)RooibokAtlantiese OseaanBosvarkArmoedeKlereJannie du ToitKatoenValentynsdagGianna MichaelsWhatsAppPornhubLys van lande volgens bevolkingSkilpadSinoniemInligtingstegnologieBloedingVigsNamakwalandNatuurlike hulpbronGlasPlaasjapieBipolêre gemoedsteuringKoorsPerdebyeLeierJazzAarde🡆 More