Gewone Willie: Voëlspesie

Die gewone willie (Andropadus importunus) is 'n sangvoël wat deel van die familie van tiptolle is.

Die voël leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voël word tot 20 cm lank.

Gewone willie
Gewone Willie: Voorkoms, Ander name, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Andropadus
Spesie:
A. importunus
Binomiale naam
Andropadus importunus
(Vieillot, 1818)
Gewone Willie: Voorkoms, Ander name, Bron
     verspreiding

Voorkoms

Die voël is valerig olyfbruin met wit oë. Hulle kom een-een of in pare voor maar word min gesien omdat hulle digte beskutting verkies. Hulle vreet bessies en vye.

Ander name

  • Engelse naam: Sombre greenbul (bulbul)
  • Wetenskaplike naam: Andropadus importunus

Bron

Sien ook

Tags:

Gewone Willie VoorkomsGewone Willie Ander nameGewone Willie BronGewone Willie Sien ookGewone Willie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FabelAfrikaanse WikipediaRegeringMetaalHerfsMuishondHartaanvalSimboolPseudowetenskapAssonansieFrederik Willem de KlerkJakkalsGesonde dieetAfrikaanse TaalmonumentWerkwoordGriekwa-AfrikaansEerste WêreldoorlogWêreld- Ekonomiese ForumVulkaanWhatsAppPresident van Suid-AfrikaFeminismeLys van myne in Suid-AfrikaSleutel (musiek)PoësieAfleiding (taalkunde)PretoriaRenosterLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaToerismeOlimpiese SpeleTydAfro-AmerikanersKunselementeVoorvoegselLeonardo da VinciDiamantBernice WestLettergreepRekenaarDemokrasieHartversakingBreinvliesontstekingGemeenskapsorganisasieTsoenamiProteaMigrasie van voëlsBloedsomloopstelselBeaufortskaalZack du PlessisTafelbergPersoonlikheidSomerTropiese sikloonRefentse MorakeVlag van Suid-AfrikaKrieketKaliumVaginaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Carike KeuzenkampRooibokKrygkorGroepsdrukMaagsweerSwawelLys van Afrikaanse skrywersCounter-Strike 2AfkortingTelkomDistrik SesAlliterasieHoenderSnaarinstrumentGewasboerdery in Suid-Afrika🡆 More