Andriëtte Norman

Andriëtte Norman (gebore 17 Oktober 1987, Brackenfell, Kaapstad, Suid-Afrika), ook bekend as Andriëtte, is 'n Afrikaanse sangeres.

Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: "Napoleon" (geskryf deur Steve Hofmeyr), "Dinge" en "Sewe Oseane" (geskryf deur Rudi Claase), "Storm in my hart" (geskryf deur Munro du Toit) en "Dink aan my".

Andriëtte Norman
Gebore17 Oktober 1987 (1987-10-17) (36 jaar oud)
OorsprongBrackenfell, Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2007 – nou
EtiketteSony Music, Select
Webwerfwww.andriettenorman.co.za

Norman is in 2007 aangewys as die naaswenner in die Suid-Afrikaanse TV-sangkompetisie Idols. Haar debuutalbum, Diamant, is in 2008 vrygestel. In 2009 palm sy 'n Vonk-prys vir Beste Kontemporêre Vroulike album in. Haar tweede album, Dink aan my is in 2009 uitgegee en haar derde, Vat my hoër, in 2011. In 2014 ontvang sy 'n Ghoema-toekening in die kategorie Beste Kontemporêre Vroulike album vir die album Wat rym met liefde.

Uitbeelding

Sy matrikuleer in 2004 aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.

Loopbaan

Norman bring na hoërskool haar beroepsloopbaan as skoonheidsterapeut op die been, maar vestig haar aandag voltyds op sang nadat sy in 2007 'n tweede plek in die Idols-sangkompetisie behaal het.

"Sewe oseane"

"Sewe oseane" is deur Rudi Claase geskryf. 'n Nederlandse weergawe van hierdie liedjie is ook deur Belinda Kinnaer opgeneem.

Diskografie

Ateljeealbums

  • 2008: Diamant
  • 2009: Dink aan my
  • 2011: Vat my hoër
  • 2013: Wat rym met liefde
  • 2015: Pêrel vir 'n kroon
  • 2020: Hartsland

Versamelalbums

  • 2007: Idols Season 4: Love Is All Around

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Andriëtte Norman UitbeeldingAndriëtte Norman LoopbaanAndriëtte Norman Sewe oseaneAndriëtte Norman DiskografieAndriëtte Norman VerwysingsAndriëtte Norman Sien ookAndriëtte Norman Eksterne skakelsAndriëtte Norman17 Oktober1987AfrikaansBrackenfellHuisgenoot-SkouspelKKNKKaapstadRudi ClaaseSteve Hofmeyr

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Willie JoubertSydneyVennootskapAsemhalingKriekInvloed van vigs op die ekonomieSuurstofEngelsVrymesselaryMediese diagnoseNiemetaalLugbesoedelingAgtervoegselAsiëDiskriminasieBruin menseHernubare energieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBestuiwingAfkortingRasionale getalDie Laaste Avondmaal (Leonardo)EkonomieRookgewoonteBloedsomloopstelselJeugdagVervoerPuberteitGawes van die Heilige GeesNelson MandelaIngenieursweseWeervoorspellingKewerSnaarinstrumentKitaarCarles PuigdemontCleopatra VIIBreinLys van kleureKultuurVakbondD.J. OppermanMynbedryf van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierRobbeneilandWaterkringloopNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTuberkuloseAnti-inflammatoriese middelSimboolNetbalMetaalLimfvatstelselSelakantDubbelpuntRekeningkundeBank (finansiële instelling)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MynbouRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OmgewingsbeheerHibernasieDesimale breukeSuiwelprodukRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGesonde dieetGrondsoorteBelastingOogproblemeFranse RewolusieDrie-eenheidLeonardo da Vinci🡆 More