Andrei Sacharof: Russiese kernfisikus, andersdenkende, Nobelpryswenner en aktivis vir ontwapening, vrede en menseregte

Andrei Dmitrijewitsj Sacharof (Russies: Андре́й Дми́триевич Са́харов; 21 Mei 1921 - 14 Desember 1989) was 'n Russiese kernfisikus, andersdenkende, Nobelpryswenner en aktivis vir ontwapening, vrede en menseregte.

Andrei Sacharof: Russiese kernfisikus, andersdenkende, Nobelpryswenner en aktivis vir ontwapening, vrede en menseregte

Hy het bekendheid verwerf as die ontwerper van die RDS-37 van die Sowjetunie, 'n naam vir die Sowjet-ontwikkeling van termonukleêre wapens. Sacharof het later 'n voorstander geword van burgerlike vryhede en burgerhervormings in die Sowjetunie, waarvoor hy deur die staat vervolg is; hiervoor het hy in 1975 die Nobelprys vir Vrede gewen. Die Sacharofprys, wat jaarliks deur die Europese Parlement toegeken word vir mense en organisasies wat hulle toewy aan menseregte en vryhede, word ter ere van hom toegeken.

Eksterne skakels

Tags:

14 Desember1921198921 MeiNobelprysRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieBynierMoslemTrappe van vergelykingErektiele disfunksiePerdebyeTienie HollowayDriedimensioneelAnti-inflammatoriese middelAfrikaansMetafoorMangelontstekingEkologiePuberteitAardkorsWet op NaturellengrondSuikersiekteGeelsugSelakantTradisionele literatuurHeupOranjerivierNatuurAtmosfeerHartaanvalLys van Nederlandse skildersRasionale getalUnited Democratic FrontTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Sekondêre sektor van die ekonomieInkomsteKankerKlereAardbewingVigsBeeldspraakMisdaadAfkortingRekeningkundeKarooPeriodieke tabelVoorvoegselMarsSenuweestelselKlimaatSuid-Afrikaanse GrensoorlogWetenskapTuberkuloseDiepaartromboseKaapse florarykSkaapTweede WêreldoorlogDiatomiese molekuulTropiese sikloonMiddeloorontstekingBeesKaliumPampoentjiesNatuurbewaringDonkieApostoliese GeloofsbelydenisKrugerwildtuinMadison IvyBeurtkragVioolGrondsoorteGewone breukeAppel (sanger)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Termiese geleidingsvermoëOnderwysLeeu🡆 More