Andrea Bocelli

Andrea Bocelli (* 22 September 1958 in Lajatico, Toskane, Italië) is 'n gevierde Italiaanse tenoor van pop musiek en Klassieke musiek.

Hy is berug daarvoor dat hy die beroemdste Italiaanse burger ter wêreld is.

Andrea Bocelli
Andrea Bocelli
Andrea Bocelli in 2006
Agtergrondinligting
Gebore22 September 1958 (1958-09-22) (65 jaar oud)
Lajatico, Toskane, Italië
GenresPop, Classical, Opera
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, Klavier
WebwerfAndreabocelli.com

Vroeë lewe

Andrea Bocelli 
Teatro del Silenzio by Lajatico, Tuscany

Kinderjare en opleiding

Bocelli is in 1958 gebore en is die kind van Alessandro en Edi Bodelli. Hulle het op die familieplaas gebly vanwaar hulle plaastoerusting verkoop en wyn gemaak en verkoop het in die dorpie La Sterza, 'n frazione van Lajatico, Toskane, Italië wat ongeveer 40 km suid van Pisa. Bocelli se moeder en jonger broer Alberto is steeds in die familiewoning woonagtig. Bocelli se vader is in 2000 oorlede.

As 'n jong seun het Bocelli 'n groot passie vir musiek gehad. Sy moeder het gesê dat musiek die enigste ding was wat hom kon troos. Op sesjarige ouderdom met klavierles begin en het later ook begin fluit, saksofoon, trompet, tromboon, harp, kitaar en tromme begin speel.

Bocelli het ook tyd aan sang spandeer gedurende sy jeugjare. Op veertienjarige ouderdom het hy sy eerste sangkompetisie, die Margherita d'Oro in Viareggio met O Sole Mio, gewen.

Nadat hy hoërskool voltooi het in 1980, het hy in die regte gestudeer aan die Universiteit van Pisa. Om geld te verdien het Bocelli saans in kroegies gesing. Hy het sy graad voltooi en het een jaar as 'n hof-aangestelde prokureur gepraktiseer. Dit was hier waar hy sy vrou Enrica in 1987 ontmoet het.

Gesigsverlies

Van sy geboorte af het sy ouers gemerk dat daar met sy sig skort, en na verskeie doktersbesoeke is hy gediagnoseer met aangebore glaukoom. In 1970, op twaalfjarige ouderdom, het hy sy sig totaal verloor na 'n ongeluk tydens 'n voetbalwedstryd.

Terwyl Bocelli se moeder met hom swanger was is sy verkeerdelik gediagnoseer met blindedermontsteking en moes sy, om dit te behandel, ys op haar maag sit. Dokters het haar aangeraai om die swangerskap met 'n aborsie te beëindig weens die waarskynlikheid dat die behandeling 'n gestremdheid by die ongebore kind kon veroorsaak. Ten spyte van hierdie raad het sy besluit om haar kind te hou. Bocelli se blindheid blyk egter nie verband te hou met hierdie insident nie.

Diskografie

Albums

  • 1994: Il Mare Calmo della Sera
  • 1995: Bocelli
  • 1995: Viaggio Italiano
  • 1997: Romanza
  • 1997: Aria - the opera album
  • 1999: Sogno
  • 1999: Sacred Arias
  • 2000: Verdi
  • 2001: Cieli di Toscana
  • 2002: Sentimento
  • 2004: Andrea
  • 2006: Amore
  • 2007: The Best of Andrea Bocelli: Vivere
  • 2008: Incanto
  • 2009: My Christmas

Opera

  • 2000: La Bohème
  • 2003: Tosca
  • 2004: Il Trovatore
  • 2005: Werther
  • 2006: Pagliacci
  • 2007: Cavalleria Rusticana
  • 2008: Carmen
  • 2010: Andrea Chénier

DVD

  • 1998: A Night in Tuscany
  • 2000: Sacred Arias: The Home Video
  • 2001: Tuscan Skies (Cieli di Toscana)
  • 2006: Credo: John Paul II
  • 2006: Under the Desert Sky
  • 2008: Vivere Live in Tuscany
  • 2008: Incanto The Documentary
  • 2009: My Christmas Special

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Andrea Bocelli Vroeë leweAndrea Bocelli DiskografieAndrea Bocelli VerwysingsAndrea Bocelli Eksterne skakelsAndrea Bocelli195822 SeptemberItaliëKlassieke musiekToskane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LetterkundeGeweldTropiese sikloonGeskiedenis van AfrikaansVerbuigingLewerZenobia KockVoortrekkermonumentHipertensieProstaatklierDoodstrafApostelIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTrigeminale neuralgieVoorvoegselRuslandEienaamHoofpynVerenigde KoninkrykSwart menseSeevlakstygingLys van nedersettings in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkVlag van Suid-AfrikaGeelsugWiskundeEufemismeDwelmmiddelWikiSonenergieAll Citizens PartyJan van RiebeeckSeksualiteitMonumentSokkerMark (ekonomie)SamestellingKeelseerVeselKoranBundesligaWikimedia-stigtingWayde van NiekerkSwangerskapAnneli van RooyenReënMaanstilstandProteïenEkonomiese sektorSonkragFrankrykLeonardo da VinciMartin Luther King jr.KonjunktivitisStereotipeDaggaEerste WêreldoorlogDooie SeeAardbewingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyErfenisBoereBloeddrukGewoonteregImpakte van toerismeInligtingJagluiperdKimberleyIslamOlifantCleopatra VIIKoos KombuisWitbloedselKolonoskopieKwik🡆 More