André Joubert

André Johan Joubert (gebore 15 April 1964 in Ladysmith, KwaZulu-Natal) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.

Hy was welbekend as "die Rolls-Royce van Heelagters" vir sy spoed, klas en moeitelose styl. Hy het 34 keer op heelagter vir die Springbokke uitgedraf in die 1990′s, en 115 toetspunte waarvan tien drieë, 17 strafskoppe en sewe doelskoppe opgestapel. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.

André Joubert Rugbyportaal
Volle naam André Johan Joubert
Geboortedatum 15 April 1964 (1964-04-15) (60 jaar oud)
Geboorteplek Ladysmith, Suid-Afrika
Lengte 1,87 m
Massa 92 kg
Skool Ladysmith Hoërskool
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Eggenote Sandra
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1986–1991
1992–1999
Vrystaat
Haaie
33
95
(292)
(873)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1996–1999 Haaie 35 (224)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1989–1997 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 34 (115)
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
1992–1994 Suid-Afrika

Rugbywêreldbeker 1995

Joubert het 'n groot rol in die Springbokke se sukses tydens die Rugbywêreldbeker 1995 gespeel. Hy het 'n uitstaande vertoning gelewer in die 15–12-oorwinning teen die All Blacks in die eindstryd, al het hy met 'n gebreekte hand gespeel. Die kwarteindstryd was byna Joubert se laaste toe hy sy hand gebreek het in kontak met die Wes-Samoaanse speler George Harder. Hy het daardie selfde nag 'n operasie ondergaan.

Verwysings


Tags:

HeelagterKwaZulu-NatalLadysmithRugbyRugbywêreldbeker 1995SpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketTelefoonKunsWekkerWolkKultuurHartversakingSeptimius AwardsVaginale kankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleGriekwa-AfrikaansSosiale ordeAkwariumSpreeuHaelWeskusLionel PetersonLeestekenKGregoriaanse kalenderVliegtuigJazzSkildklierPlaattektoniekHeuningLys van kinderspeletjiesRomanEtniese groepSuid-Afrikaanse randKwaZulu-NatalGloeilampSoogdierHeks van HexrivierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSokkerHeuningbyWetenskaplike metodeSpinnekopInentingSelfmoordMcDonald'sGetalBTWLys van Nederlandse skildersHeidelberg, GautengBruin menseYouTubeMagsverheffingDemokratiese Republiek die KongoPaarl GimnasiumKaapstadse waterkrisis 2015-2018Tweede WêreldoorlogKompasMaselsPapegaaieWebwerfGroot GatHulpwerkwoordTydVerkleurmannetjieMassaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJan van TonderAkroniemEkonomiese sektorBelgiëBevolkingLys van politieke partye in Suid-AfrikaMark (ekonomie)KunsmisSkaapMandalaApartheidMenseregteBosluis🡆 More