Andesgemeenskap

Die Andesgemeenskap (Spaans: Comunidad Andina, CAN) is 'n vryhandelsone tussen Bolivië, Colombia, Ecuador en Peru.

Die handelsblok is in 1969 met die ondertekening van die Cartagena-ooreenkoms onder die naam 'Andespact' tot stand gebring. Die Andesgemeenskap is een van die twee belangrike Suid-Amerikaanse handelsblokke. Die hoofkantoor van die Andesgemeenskap is in Lima, Peru, gesetel en die amptelike tale is Spaans, Aymara en Quechua.

Andesgemeenskap
Vlag van die Andesgemeenskap
Andesgemeenskap
Lidlande van die Andesgemeenskap
Andesgemeenskap
Lidmaatskap van die Andesgemeenskap: ██ Lede ██ Geassosieerde lede ██ Waarnemers
Andesgemeenskap
Die hoofkantoor van die Andesgemeenskap in Lima, Peru

Die Andesgemeenskap en Mercosur (doeane-unie tussen Brasilië, Argentinië, Uruguay, Paraguay en Venezuela) begin in 1999 om oor die samesmelting van die twee organisasies te onderhandel. Op 8 Desember 2004 word die nuwe organisasie gestig as die Suid-Amerikaanse Stategemeenskap, 'n vryhandelsone gebaseer op die Europese Unie.

Lidmaatskap

Lede:

Geassosieerde lede:

Waarnemers:

Voormalige lede:

Sekretaris-generaal

Sekretarisse-generaal van die AGN sedert 1997:

  • 1997–2002 Sebastián Alegrett (Venezuela)
  • 2002–2004 Guillermo Fernández de Soto (Colombia)
  • 2004–2006 Edward Allan Wagner Tizón (Peru)
  • 2006–2007 Alfredo Fuentes Hernández (Colombia)
  • 2007–2010 Freddy Ehlers Zurita (Ecuador)
  • 2010-hede A. Contreras Baspineiro (Bolivië)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Andesgemeenskap LidmaatskapAndesgemeenskap Sekretaris-generaalAndesgemeenskap VerwysingsAndesgemeenskap Eksterne skakelsAndesgemeenskapAmptelike taalAymaraBoliviëColombiaEcuadorLimaPeruQuechuaSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RelatiwiteitsteorieSuid-Afrikaanse randKitaarErosieCounter-Strike 2Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKindermishandelingWaarheid-en-versoeningskommissieCleopatra VIIMiltMobutu Sese SekoInentingVratMeningsverskil oor aardverwarmingPoësieWerkwoordSelfstandige naamwoordJeanette FerreiraJavaScriptWoordFacebookSwart menseWeer (meteorologie)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidHector PietersonKarakteriseringLeeuLewerGesonde dieetLys van musiekinstrumenteTsoenamiImpakte van toerismeMenseregteVroueregteEmosieBevolkingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBlourokkeHemelvaartsdagHartaanvalByvoeglike naamwoordKrokodilBiodiversiteitJan van TonderAarverkalkingDepressie (gemoedstoestand)AanpassingskapasiteitAfro-AmerikanersPeriodieke tabelSuid-Afrikaanse GrensoorlogDroomMaselsGrondsoorteOorstromingIngenieursweseMangelontstekingFabelLys van Nederlandse skildersBreinMoslemWêreld- Ekonomiese ForumEerste WêreldoorlogThe CranberriesTatoeëermerkBernice WestJode in Suid-AfrikaKolitisRomanKartografieReënLys van elemente volgens simboolJak de PriesterReënspinnekopEskom🡆 More