Anatoliese Hiërogliewe

Die Anatoliese hiërogliewe of Luwiese hiërogliewe, voorheen verkeerdelik genoem Hetitiese hiërogliewe, is 'n logografiese skryfstelsel van ongeveer 500 karakters wat in Anatolië en Noord-Sirië voorgekom het en in antieke tye in die Hetitiese Ryk en Nuwe Hetitiese Koninkryke gebruik is vir Luwies.

Anatoliese Hiërogliewe

Die inskripsies is in 1870 ontdek en onlangs ontsyfer. Die meeste kom uit rekords oor monumente. Die hiërogliewe blyk nie verband te hou met die Egiptiese of Kretensiese hiërogliewe nie en word beskou as 'n plaaslike uitvindsel. Hulle verteenwoordig maklik herkenbare tekeninge, soos diere of menslike ledemate, of anders is hulle eenvoudige meetkundige figure.

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AnatoliëHetieteLogogramSirië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LemoenAvbobWoestynCalviniaSkuinsstreepMassaDricus du PlessisLys van kinderspeletjiesArmoedeKletsrymTuisbladVolhoubare ontwikkelingGalileo GalileiWinnie Madikizela-MandelaEienaamKankerLys van Suid-Afrikaanse musikanteTweede WêreldoorlogNagmaalOmtrek, oppervlakte en volumeWaterpokkiesBoor (element)MiskruierAspoestertjieLN.P. van Wyk LouwGoogle MapsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerDuitsOntdekking van goud in Suid-AfrikaTelevisieFrederik Willem de KlerkAnneli van RooyenGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLangste woordVrystaatVersamelnaamKoos du PlessisAngina pectorisVerkleinwoordLys van Nederlandse skildersRivierNarsistiese persoonlikheidsteuringWerkwoordWieg van die MensdomEkonomiese sektorPersAnale seksAntisemitismeSlag van BloedrivierMondAfkortingMetafoorViëtnamWinterKanadaVoëlHartKangaroeKweekhuisgasMikro-ekonomieGroot TrekHerfsGianna MichaelsOnse VaderBloedsomloopstelselOseaanKolonialismeBokmakierieAgtervoegselGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOnderhandelinge om apartheid te beëindigViëtnamoorlogFacebookSirkusFranse RewolusieGlasHeup🡆 More