Pambatieboom

Die pambatieboom (Anastrabe integerrima) is 'n struik of klein boom wat voorkom onder die platorand vanaf Gqeberha noordwaarts tot in KwaZulu-Natal.

Die boompie groei in oewerbos en aan woudrande. Die blare is styf, donkergroen aan die bokant en gelerig en wollerig aan die onderkant. Die blomme is geel en koppievormig. Die boom se FSA-nommer is 671.

Pambatieboom
Pambatieboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anastrabe

E.Mey. ex Benth., (1836)
Spesie:
A. integerrima
Binomiale naam
Anastrabe integerrima
E.Mey. ex Benth., (1836)
Sinonieme
  • Anastrabe serrulata E.Mey. ex Benth.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Pambatieboom GaleryPambatieboom Sien ookPambatieboom VerwysingsPambatieboom BronnePambatieboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Galileo GalileiJakkalsPersentasieKatoenVoornaamwoordProteïenMcDonald'sLeonardo da VinciKaapstadE-posGoogle MapsBruin menseInternetSeksposisieMiteDonkieMahatma GandhiWiskundeStam (taalkunde)EjakulasieGloeilampTydNarsistiese persoonlikheidsteuringByvoeglike naamwoordGewone breukeWaterpokkiesVerkleinwoordGriepDeelwoordAfrikaanse WikipediaCalviniaOnderwysKNederlandsPaarl GimnasiumTropiese sikloonWaterstofGroepsdrukLys van Suid-Afrikaanse skrywersIdioomNeerslagPerdAntoniemBrongitisRudi ClaaseLys van Afrikaanse skrywersMateriaalTylaSoogdierEkonomiese sektorVaginaBeeldspraakIntensiewe vormLangste woordKasterolieTransatlantiese slawehandelMaagTelefoonSelfoonLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StrykysterJazzTeam Fortress 2DiskriminasieLeeuWiki CommonsBeesLandbouDoelwitAnrich HerbstViëtnamoorlogEnsiklopedie🡆 More