Somereend: Voëlspesie

Die somereend is 'n skaars somer besoeker in Suid-Afrika.

Somereend
Somereend: Identifikasie, Habitat, Verspreiding
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. querquedula
Binomiale naam
Anas querquedula
Linnaeus, 1758
Somereend: Identifikasie, Habitat, Verspreiding
Spatula querquedula

Identifikasie

37–41 cm. 'n Grys eend met 'n wit-streep oor die oë en 'n donker kop. Grys swawel en pote.

Habitat

Binnelandse vars water.

Verspreiding

Broei in die meeste van Europa en Wes-Asië, maar is 'n trek-voël en oor-winter in Afrika. Skaars somer besoeker in Suidelike-Afrika.

Geluid

Die manlike eend uiter 'n klerrb geluid. Beide geslagte uiter 'n jêg-jêg geluid.

Ander name

  • Duitse naam: Knäkente
  • Engelse naam: Garganey
  • Wetenskaplike naam: Anas querquedula

Sien ook

Verwysings

Tags:

Somereend IdentifikasieSomereend HabitatSomereend VerspreidingSomereend GeluidSomereend Ander nameSomereend Sien ookSomereend VerwysingsSomereend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingCleopatra VIISuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AnglisismeAfrikaanse taalleerJeanette FerreiraSwartkwasmuishondAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLPaddaPresident van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingEngelsNelson MandelaYsterMaatskappyAbsolute monargieLewerPizzaGesonde dieetMenslike skeletMandalaDrakensbergeToringNicole StraussDokterKaapse VlakteBloeddrukSuurstofWesterse filosofieKalenderJavaScriptCheslin KolbeLongDaggaWieg van die MensdomMona LisaMisdaadromanGedigFiela se kind (rolprent)SonpaneelVratHindoeïsmeApokriewe boekeHigiëneStokely CarmichaelAnrich HerbstHibernasieWoordeboek van die Afrikaanse TaalVormMalariaIndustriële RevolusieAlkoholismeRooikatTweede Nuwe JaarSeksismeAfrikaanse TaalmonumentBoomslangVermenigvuldigingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OntbossingMorfeemPampoentjiesWikimedia-stigtingSwart menseHernubare energieRymSuid-Afrikaanse randImpakte van toerismeAngina pectorisCarles PuigdemontKonsonant🡆 More