Groenkopeend: Voëlspesie

Die groenkopeend (Anas platyrhynchos) is 'n algemene en wydverspreide eendvoël wat wat inheems is aan Noord-Amerika en Eurasië.

Dit is uit Europa na ondermeer Suid-Afrika en Australië uitgevoer. Die voël is 50 tot 64 cm groot en weeg 850 tot 1 400 g. Hulle verbaster gereeld met die geelbekeend, en af en toe met die swarteend en Kaapse slopeend.

Groenkopeend
Groenkopeend: Voëlspesie
Wyfie (links) en mannetjie (regs)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Anatinae
Genus:
Spesie:
A. platyrhynchos
Binomiale naam
Anas platyrhynchos
Groenkopeend: Voëlspesie
      globale verspreiding
(natuurlik en ingevoer)
Sinonieme

Anas boschas Linnaeus, 1758

Die spesie is 'n relatief groot en swaar eend met 'n lang lyf en 'n lang, breë snawel. Die mannetjie het 'n geel snawel en in broeidrag 'n donkergroen kop, en is hoofsaaklik persbruin oor die bors geveerd en grysbruin op die lyf. Die wyfie het 'n oranje snawel en is oorwegend bruin geveerd. Hulle broei regdeur Europa in enige geskikte vleiland, maar is skaarser in hoogliggende streke. Dié wat in koue noordelike streke soos Ysland en Skandinawië broei trek vir die winter suidwaarts, na byvoorbeeld die Verenigde Koninkryk, waar daar ook inwonende broeiers is wat heeljaar teenwoordig is.

Fotogalery

  • Beweeg muis oor foto om byskrif te lees

Sien ook

Groenkopeend: Voëlspesie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anas platyrhynchos

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanSuurstofVormBreinvliesontstekingSlawernyMobutu Sese SekoSatellietfotoIndustriële RevolusieJakkalsDroomVersoeningsdagNelson MandelaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAkuutVingerseksRenaissanceDeelwoordHeks van HexrivierMieliestronkMangelontstekingDonkieMiddeloorontstekingWynand du ToitGeestesteuringVoedselkettingHulpwerkwoordHorlosieProteïenFrankrykVulvaJan van RiebeeckLimfvatstelselFilosofieTrappe van vergelykingAfrikaanse taalleerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAssonansieKlem-in-die-kaakVraag en aanbodHomoniemEjakulasieOorkruipersOnse VaderMandalaLabia (geslagsdele)NederlandOmgewingsbeheerOnderwysSpringbokkeLionel PetersonWeer (meteorologie)Plae van EgipteWoordIntensiewe vormTsoenamiInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandJacques LootsKolitisWerkwoordTropiese sikloonArmoedeverligtingBurgerregteBesoedelingSelWetenskaplike klassifikasieNoord-KaapKoolstofdioksiedMiljardNatuurbewaring🡆 More