Europese Slopeend

Hierdie spesie in onverwisselbaar in die Noordelike halfrond as gevolg van hulle groot plat snawel.

Europese slopeend
Europese Slopeend
Mannetjie
Europese Slopeend
Vroutjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. clypeata
Binomiale naam
Anas clypeata
Europese Slopeend
Verspreiding in Europa. Somer: lig groen. Winter: blou. Hele jaar: Donker groen.

Identifikasie

Die broeiende manlike voël het 'n groen kop, wit bors en bruin onderkant en flanke. In vlug kan vaal-blou voorvlerkvere gesien word wat deur 'n wit grens geskei word van die res van die groen vere. Die vroulike eend is ligbruin en het grys voorvlerkvere.

Habitat

Hierdie eend verkies oop waterryke areas soos grasvlaktes en vleie.

Verspreiding

Die Europese slopeend broei in die noorde van Europa en Asië en in die meeste van Noord-Amerika.

Geluid

Hierdie eend-spesie is redelik stil.

Ander name

  • Engelse naam: Northern (European) Shoveler / Shoveler / Northern Shoveler
  • Wetenskaplike naam: Anas clypeata

Sien ook

Galery

Verwysings

Tags:

Europese Slopeend IdentifikasieEuropese Slopeend HabitatEuropese Slopeend VerspreidingEuropese Slopeend GeluidEuropese Slopeend Ander nameEuropese Slopeend Sien ookEuropese Slopeend GaleryEuropese Slopeend VerwysingsEuropese Slopeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnomatopeeAlliterasieMeningsverskil oor aardverwarmingNiersteenLeestekenHindoeïsmeRekeningkundeRacheltjie de BeerMeeueVierkantswortelLeonardo da VinciVryheidsdagWoordDeelwoordKitaarPeach van PletzenRelatiwiteitsteorieReg tot ‘n gesonde omgewingFilosofieSkaakHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRina HugoOlimpiese SpeleAnale seksWolkMandalaOranjerivierZack du PlessisNatuurrampPaasfeesKartografieStilleweAgtervoegselMassaCounter-Strike 2GalblaasDierLys van Griekse mitologiese figurePornografieDruiweVoedselkettingVerkragtingDesmond TutuSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVoorvoegselIronieAfkortingFeminismeWet op NaturellengrondHorlosieLys van myne in Suid-AfrikaGroot GatAngssteuringLys van elemente volgens simboolDokterSublimasieDurbanMuskeljaatkatVoorsetselFranse RewolusieLangste woordSeisoenMusieksimboleBoelieryStikstofDepressie (gemoedstoestand)Wright-broersVloeistofSeevlakstygingBywoordOos-KaapSelfmoordDistrik SesHartseerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More