Amritsar

Amritsar (Pandjabi: ਅੰਮ੍ਰਿਤਸਰ ; Amrita Saras: Nektarsee) is 'n stad in die noordweste van Indië.

Die stad is in die gelyknamige distrik Amritsar in die deelstaat Panjab (nie vêr van die grens met Pakistan) geleë. Dit is in die 16de eeu deur Goeroe Ram Das gestig. Volgens die volkstelling van 2001 het die stad 975 695 inwoners.

Amritsar

ਅੰਮ੍ਰਿਤਸਰ (Amrita Saras)
Stad
Die Goue Tempel (Harimandir Sahib) in Amritsar.
Die Goue Tempel (Harimandir Sahib) in Amritsar.
Amritsar is in Indië
Amritsar
Amritsar
Ligging in Indië
Koördinate: 31°38′00″N 74°52′00″O / 31.63333°N 74.86667°O / 31.63333; 74.86667 74°52′00″O / 31.63333°N 74.86667°O / 31.63333; 74.86667
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatPunjab
DistrikAmritsar
Hoogte
218 m (715 ft)
Bevolking
 • Stad1 132 761
 • Metro
1 183 705
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
143-001
Skakelkodes91 183
Webwerfamritsarcorp.com
Amritsar
Die Goue Tempel.

Amritsar is 'n heilige plek vir aanhangers van die Sikh-geloof, wat die beroemde Goue Tempel (Harimandir Sahib) besoek.

In 1919 het Britse soldate 'n vreedsame politieke vergadering beëindig deur op die skare los te brand. Altesame 379 mense is dood, 'n tragedie wat as die "Amritsar-slagting" bekend staan.

In 1984 het die Indiese regering 'n militêre operasie uitgevoer om Sikh-militante uit die Goue Tempel te verwyder. Tenks en ander militêre voertuie is ingespan en die tempel is in die proses erg beskadig.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

IndiëPakistanPandjabiPanjab

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wetenskaplike klassifikasieRefentse MorakeDialoog in fiksieVioolBreinEerste WêreldoorlogKinkhoes22 NovemberAkademiaWaterbesparing in Suid-AfrikaSkildklierVoornaamwoordLys van elemente volgens simboolGewone breukeDoelwitTsongaProstaatkankerVaginale kankerTierLeestekenNarsismeWerkloosheidVingerseksWelwillendheidsdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBedryfstelsel (inligtingstegnologie)HoofstadKopieregNoord-KaapLandbouBloeddrukKhoikhoiStaalBesoedelingFiela se kindJudaïsmeTikTokSelfoonVars water23 AprilGordelroosSkaakMiddeloorontstekingGeldeenheidEkonomie van Suid-AfrikaKrieketKontinentHandré PollardVergelykings (taalkunde)Seksuele opwekkingTaalLeonardo da VinciHomofoonAsemhalingKompasRoemeensHorlosieMilitêre diensplig in Suid-AfrikaVleilandSportSeksualiteitBrittany Ashton HolmesKrokodilDermpoliepMenseregtedagSiya KolisiKarooOplossing (chemie)Fibonacci-reeksRymBestaansboerderyNierGesondheidSkaapNasionalisme🡆 More