Amphiprioninae

Die Anemoonvisse is 'n subfamilie Amphiprioninae van visse wat hoort tot die familie Pomacentridae.

Die subfamilie bestaan uit dertig spesies waarvan 29 tot die genus Amphiprion en een tot die genus Premnas hoort. Al die spesies vorm simbiotiese verhoudings met seeanemone. In Engels staan hulle ook as Clownfish bekend.

Anemoonvisse
Amphiprioninae
Ocellaris clownfish, Amphiprion ocellaris
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Labroidei
Familie:
Subfamilie:
Amphiprioninae
Genera

Amphiprion Bloch & Schneider, 1801
Premnas Cuvier, 1816

Oor die algemeen is die visse geel, oranje of rooi van kleur met strepe of vlekke op. Die grootste word tot 18 cm lank en die kleinste is beswaarlik 10 cm lank.

Habitatte

Anemoonvisse kom slegs in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan voor insluitende die Rooisee en Groot Koraalrif. Anemoonvisse kom nie in die Atlantiese Oseaan voor nie.

Suidelike Afrika

Die volgende twee spesies kom aan die kus van Suidelike Afrika voor:

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afro-AmerikanersOlimpiese SomerspeleJavaScriptGeweldSowjetunieSoortnaamLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAlliterasieHeks van HexrivierKarakteriseringPlastiekBek-en-klouseerChemiese reaksieKoerantEufemismeRob HersovTweede WêreldoorlogLys van Afrikaanse skrywersInligtingSkoenlapperInsekVakbondSinkDroogteHolocaustWêreld- Ekonomiese ForumLeierIndiëKangaroeBokmakierieOssewaMaroela Media2001OraniaKondensasieNelson MandelaLugbesoedelingWebjoernaalGemeenskapsorganisasieMetaalVeeartsKlereMuskeljaatkatFrankrykLabia (geslagsdele)VierkantswortelLyfstraf in skoleGeskiedenis van Suid-AfrikaGeboorteSwawelRudi ClaaseTuisbladBrandmondsindroomMagnetismeLeesMeettegniekNarsismeThys die BosveldklongUitwerking van klimaatsveranderingAardbewingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLandbouKolonisasieHamburgerKorrupsieSimboolEkostelselWaterbesparing in Suid-AfrikaDonkieMolekuulSwartrenosterOseaan🡆 More