Amos

Amos is die 30ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Hierdie boek is die derde van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Alhoewel Amos uit Juda afkomstig was, het hy teen die middel van 8ste eeu v.C. as profeet teen die noordelike Israel opgetree. Dit was 'n tyd van materiële welvaart, politieke stabiliteit en uiterlike godsdienstige aktiwiteit, maar ook van geestelike verval en van ernstige wanpraktyke op sosiaal-etiese gebied. Amos rig hom veral teen die sondes van onderdrukking, uitbuiting van armes en verkragting van die reg. In die slotverse van sy boek kondig hy Israel se herstel aan.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

8ste eeu v.C.BybelHebreeusIsraelOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerMeervoudElon MuskIntensiewe vormLugbesoedelingDemografie van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeToerismeMcDonald'sVoorvoegselApostoliese GeloofsbelydenisVlag van Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaGoudkus (streek)Jan van RiebeeckJo BlackHemelBesemKoolstofdioksiedGloeilampKoos du PlessisGevolge van aardverwarming op oseaneKongo-krisisNasionalismeHulpwerkwoordEmfiseemDrakensbergeRomanAardverwarmingKindermishandelingDramaVloeistofWortelGemeenskapsorganisasieLys van Joodse feeste en herdenkingsRassisme in AfrikaMisdaadEufemismeLys van Afrikaanse rolprentePseudowetenskapGianna MichaelsAfkortingHarry PotterMahatma GandhiKarakteriseringDierFaf de KlerkSlaginstrumentDiepaartromboseDesimale breukeCalviniaStrykysterBosluisGrondbesoedelingLeonardo da VinciSwartrenosterEnsiklopedieHemelvaartLeestekenHoofkarakterRudi ClaaseMosesPlaattektoniekVryheidsmanifesUnited Democratic FrontLiewe HeksieAboriginesVierkantswortelJaco Jacobs🡆 More