Amnestie Internasionaal

Amnestie Internasionaal (meer bekend as Amnesty of AI) is 'n internasionale organisasie wat help om menseregte te beskerm, veral die reg om persoonlike oortuigings sonder vrees vir vervolging uit te leef.

Dit is 'n nie-regeringsorganisasie (NRO) wat gegroei het tot 'n wêreldwye beweging vir die monitering van en aktivisme teen oortredings van internasionaalaanvaarde menseregtestandaarde. AI is in 1961 in die Verenigde Koninkryk gestig en AI-aktiviste vergelyk menseregtevergrype in alle lande teen internasionaalaanvaarbare standaarde. AI probeer daarna druk op regerings uit te oefen om te voldoen aan hierdie standaarde. Dit word gedoen deur openbare mening te mobiliseer wat daarna oorspoel tot druk op regerings en organisasies. AI was sedert sy stigting verantwoordelik dat menseregtestandaarde in baie lande wêreldwyd ingrypend verander het. Amnestie Internasionaal het in 1977 die Nobelprys vir Vrede ontvang.

Amnestie Internasionaal
Posseël van die Faroëreilande om Amnestie Internasionaal se 25ste bestaansjaar te gedenk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

MenseregteNobelprys vir VredeRegeringVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkXenofobieMeningsverskil oor aardverwarmingAlliterasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogOnomatopeeBeurtkragNasionale VrouemonumentMoedersdagGeldLys van lande volgens bevolkingAkkedisFosforKalsiumVarkgriepSirkusYstervarkTasché BurgerDataverwerkingZack du PlessisKoperSosiale mediaFinale OplossingSkilpadKarakteriseringSonKoolstofMieliestronkKoos BekkerLionel MessiJode in Suid-AfrikaSokkerArabiesTweede VryheidsoorlogMosesPad na jou hartHarry KerrDiskriminasieSendelingposisieHemelBesemTuisbladRooms-Katolieke KerkAardeBernice WestRenaissanceAnton GoosenElektriese geleierSeksposisieLandbou in Suid-AfrikaBreingewasGrootste rampe in Suid-AfrikaPesachMiddeloorontstekingKindersiektesHeupAbstraksie (rekenaarwetenskap)Labia (geslagsdele)RieldansPlae van EgipteOmtrek, oppervlakte en volumeEkonomiese sektorSwartbewussynsbewegingWayde van NiekerkMenseregteAarde se atmosfeerJudaïsmeKorrupsieKookpuntStresLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOogproblemeDierPaddaLys van bekende Suid-AfrikanersKanker🡆 More