Amien

Amiene kan as gesubstitueerde ammoniak-molekule beskou word.

Ammoniak Primêre amien Sekundêre amien Tersiêre amien
Amien Amien Amien Amien

Nes ammoniak het hulle basiese eienskappe, omdat die N-atoom 'n alleenpaar het. Amiene is volop in die biochemie en die natuur. Hulle het dikwels 'n onaangename vrot vis-agtige reuk.

Primêre amiene

Indien net een waterstofatoom deur ‘n organiese groep vervang is, word dit n primêre amien genoem. 'n Algemene formule vir n primêre amien is R-NH2. In die chemiese nomenklatuur kan hierdie funksionele groep met die voorvoegsel amino- of met die uitgang -amien aangedui word.

Hierdie molekuul word soms 1-amino-butaan genoem, en IUSTC gee die voorkeur aan hierdie naam, maar butielamien ook dikwels gebruik, omdat dit die Chemical Abstract Service (CAS) se konvensie is.

Twee substitusies gee 'n sekundêre amien en drie 'n tersiêre amien.

Verwysings

Tags:

Ammoniak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van kleureOos-KaapHondeklipbaaiSuid-AfrikaVier temperamenteOrthopteraBiljoenMiljardBruin huisslangKlein-KarooLika BerningTobie CronjéAsynPornhubGeelsugWillie EsterhuizenVoorsetselPapegaaieAnale seksOogproblemeKoos BekkerVlag van BangladesjTarentaleDachshundIerse nasionale rugbyspanNarsistiese persoonlikheidsteuringMangelAfrikaanse woordelys en spelreëlsVulkaanRob HersovLetterkundeApostoliese GeloofsendingNAVOAardverwarmingWeer (meteorologie)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHematurieHemelvaartsdagKruisigingSpysverteringstelselGriepAfrikaansMorfologie (taalkunde)Europese RugbykampioenskapJohannesburgAkuutFamilie (verwantskap)DundermVarkgriepJudaïsmeSally EsterhuizenOosters-Ortodokse KerkMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKlimaatMensPoleAkroniemVoorhuidNatuurlike satelliete van kleinplaneteHekserySeksuele stimulasieSmaakGhanaBarionKoos du Plessis🡆 More