Amerikaanse Presidentsverkiesing 2012: 57ste vierjaarlikse Amerikaanse presidentsverkiesing

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2012 (Engels: United States presidential election, 2012) is op 6 November 2012 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg.

Volgens die Grondwet van die Verenigde State kon Obama vir 'n tweede termyn verkies word. Barack Obama van die Demokratiese Party verslaan die Republikeinse Mitt Romney in die verkiesing. Hy is op 20 Januarie 2013 vir die tweede keer as die 44ste President van die Verenigde State van Amerika in die amp beëdig.

Amerikaanse presidentsverkiesing 2012
6 November 2012
Amerikaanse Presidentsverkiesing 2012: 57ste vierjaarlikse Amerikaanse presidentsverkiesing Amerikaanse Presidentsverkiesing 2012: 57ste vierjaarlikse Amerikaanse presidentsverkiesing
Kandidaat Barack Obama Mitt Romney
Party Demokratiese Party Republikeinse Party
Deelstaat Illinois Massachusetts
Adjunkpresidents-
kandidaat
Joe Biden Paul Ryan
Kieskollegestemme 332 206
Deelstate 26 + D.C. 24
Stemme 65.915.795 60.933.504
Persentasie 51,1 47,2
Amerikaanse Presidentsverkiesing 2012: 57ste vierjaarlikse Amerikaanse presidentsverkiesing

Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate.

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat. In 'n aantal deelstate het daar ook goewerneursverkiesings plaasvind.

Kandidate

Die twee kandidate was:

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

20126 NovemberBarack ObamaDemokratiese Party (Verenigde State)EngelsMitt RomneyPresident van die Verenigde State van AmerikaRepublikeinse Party (Verenigde State)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rob HersovTaalHartseerSeksuele opwekkingSkilpadAarde se atmosfeerPrimêre sektor van die ekonomieKatAnneli van RooyenBlomSpysverteringstelselGreen PornoHortologieHannes van WykKoorsblaarSomerAtoomGrondwet van Suid-AfrikaReënPenisTropiese sikloonSelfoonSwangerskapVrouSeksismeInsekLandbouNasionalismeWorcesterRookgewoonteAsiëFiksieTandbederfElandréHoofstadMIV/vigs in Suid-AfrikaSkoenlapperWoordeskatD.J. OppermanAntisemitismeEkonomie van Suid-AfrikaKaapse VlakteLieweheersbesieCorioliskragFamilie (verwantskap)SkildklierLugbesoedelingVierkantswortelGetalGeslagsgelykheidPeriodieke tabelKoperRelatiwiteitsteorieVervoerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDonkieRenteKasteel die Goeie HoopSeevlakstygingLys van myne in Suid-AfrikaOrale seksBTWAdolf HitlerMarsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWiskundige terminologieAborsieVolstruisMonumentNarsismeSonpaneelMasturbasieLys van bekende Suid-AfrikanersVakbondKoppelteken🡆 More