Amerikaanse Presidentsverkiesing 2016

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2016 (Engels: United States presidential election, 2016) is op 8 November 2016 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg.

Volgens Amendement XXII van die Grondwet van die Verenigde State kon Obama nie vir 'n derde termyn verkies word nie. Donald Trump van die Republikeinse Party verslaan die Demokratiese Hillary Clinton in die verkiesing en word so dié land se eerste sakeman as president. Hy is op 20 Januarie 2017 in die amp beëdig.

Amerikaanse presidentsverkiesing 2016
8 November 2016
Amerikaanse Presidentsverkiesing 2016 Amerikaanse Presidentsverkiesing 2016
Kandidaat Donald Trump Hillary Clinton
Party Republikeinse Party Demokratiese Party
Deelstaat New York New York
Adjunkpresidents-
kandidaat
Mike Pence Tim Kaine
Kieskollegestemme 304 227
Deelstate 30 + ME 2 20 + D.C.
Stemme 62.984.828 65.853.514
Persentasie 46,1 48,2
Amerikaanse Presidentsverkiesing 2016

Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate.

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat.

Daar was 538 kieskollegestemme te verdeel. Die opkoms was 55,7 persent.

Kandidate

Hoofkandidate was:

Andere kandidate was:

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse Presidentsverkiesing 2016 KandidateAmerikaanse Presidentsverkiesing 2016 Sien ookAmerikaanse Presidentsverkiesing 2016 VerwysingsAmerikaanse Presidentsverkiesing 2016 Eksterne skakelsAmerikaanse Presidentsverkiesing 201620168 NovemberBarack ObamaDemokratiese Party (Verenigde State)Donald TrumpEngelsHillary ClintonPresident van die Verenigde State van AmerikaRepublikeinse Party (Verenigde State)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone tarentaalEjakulasieBaarmoederWaterhertSamsung GroepMoslemOu Apostoliese KerkHematurieSpelerposisies in rugbyBaardskeerder-spinnekopNierEuropese RugbykampioenskapInternetAfrikaanse WikipediaE-regeringJodeOrgasmePoësieGroot TrekKanadese nasionale krieketspanAnnelize van der RystN.P. van Wyk LouwByvoeglike naamwoordDuitse perdebySuid-Afrikaanse InkomstediensProstaatklierDuitse masels2024 Australiese Grand PrixDie BylAnneli van RooyenGerrie PretoriusFrankrykGuillain-Barré-sindroomThabo MbekiHartSuid-AfrikaGoogleDermpoliepPolitieke partyMondJo BlackMenstruasieMiddeloorontstekingWes-AfrikaFridtjof NansenSwartbewussynsbewegingSuiwelprodukWayback MachineSkarlakenkoorsHottentot (vis)SolidariteitPampoentjiesBreinAkuutSteve BikoRenteKlitorisDiarreeLuiperdWladimir PoetinGeelslangLikkewaanRooiwaterPubiese hareSkildklierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAlfabet🡆 More