Amerikaans-Samoa: Oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan

Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, , voorheen Oos-Samoa; Samoaans: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesië.

Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 199 km² en het 'n bevolking van 55 123 in 2020 gehad.

American Samoa (Engels)
Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika (Samoaans)
Amerikaans-Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa Seël van Amerikaans-Samoa
Vlag Seël
Nasionale leuse: Samoa, Muamua Le Atua
(Samoaans vir: "Samoa, laat God die eerste wees")
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Amerika Samoa
Ligging van Amerikaans-Samoa
Hoofstad Pago Pago

14°17′S 170°42′W / 14.283°S 170.700°W / -14.283; -170.700

Grootste stad Tafuna
Amptelike tale Engels en Samoaans
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Lemanu Peleti Mauga (D)
Eleasalo Ale (D)
Amata Coleman Radewagen (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Drieledige ooreenkoms
• Sessieakte van Tutuila
• Sessieakte van Manu'a
• Anneksasie van Swains-eiland

Amerikaanse eilandgebied
2 Desember 1899
17 April 1900
16 Julie 1904
4 Maart 1925
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
200 km2  (212de)
77 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
55 123 (208ste)
55 100
259,0 / km2 (38ste)
670,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$658 miljoen
$11 200

Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
SST (UTC-11)
nie toegepas nie (UTC-11)
Internet-TLD .as
Skakelkode +1-684
Amerikaans-Samoa: Oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan
Kaart wat Amerikaans-Samoa vertoon
Amerikaans-Samoa: Oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan
Die Nasionale park van Amerikaans-Samoa

Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad is Pago Pago en die grootste stad is Tafuna.

Die amptelike tale is Engels en Samoaans.

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels

    Toerisme

Amerikaans-Samoa: Oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan  Verenigde State van Amerika Amerikaans-Samoa: Oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

Eilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaEngelsPolinesiëSamoa-eilandeSamoaansStille OseaanVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EllipstekenNarsismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVloeistofEugenetikaSelBipolêre gemoedsteuringStaalMenstruasieOopbroninhoudAbstraksie (rekenaarwetenskap)SmaakAsiëWoordeboek van die Afrikaanse TaalBiodiversiteitCheslin KolbeBeeldspraakHeupvervangingMorfologie (taalkunde)HeupEreksieSpringbokkeLys van politieke partye in Suid-AfrikaDemografie van Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordSimboolAfvalbestuurWoordMangelontstekingSpysverteringstelselCounter-Strike 2BysteekLys van Griekse mitologiese figureLys van Afrikaanse rolprentePaasfeesVrymesselaryLiewe HeksieLys van veltoestandeGeldFrederik Willem de KlerkLionel MessiGianna MichaelsWeer (meteorologie)MonopolieTafelbergFrankrykWet op NaturellengrondAardbewingJak de PriesterGalileo GalileiWêreldwye webKrokodilMadison IvyDonkieSeksueel oordraagbare infeksieVermenigvuldigingKlereJaco JacobsNierversakingKommunismeAdolf HitlerHeks van HexrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringRepubliek die KongoDiatomiese molekuulGrondbesoedelingSoortnaamRugbyTrekarbeidMaagsweerDemokratiese AlliansieVoegwoordIndustriële Revolusie🡆 More