Dikbekwewer

Die dikbekwewer (Amblyospiza albifrons) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade van woudrande en welige plantegroei, dikwels naby water.

Hulle bly gewoonlik in klein kolonies met netjiese, fyngeweefde neste wat 'n syingang het en aan riete geheg is. Die slaapneste het groter ingange as die broeineste. Die voël is poliginies. Die voël is 18 cm groot en weeg 35 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed Weaver.

Dikbekwewer
Dikbekwewer
'n Dikbekwewer-mannetjie in Pretoria, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Amblyospiza

Sundevall, 1850
Spesie:
A. albifrons
Binomiale naam
Amblyospiza albifrons
(Vigors, 1831)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelWayde van NiekerkSteve BikoItaliëWet op Bantoe-onderwysBrasiliëVryheidsmanifesOogproblemeDemokrasieKlimaatsverandering in AfrikaPornografieDoelwitPeter Snyders3D-rolprentRomanWeskusBeroerteAlkoholismeBek-en-klouseerHoenderBreinKasterolieGroepsdrukBorskankerHannes van WykLandbouUniegebouOlifantWikiE-posIdioomSwart menseSeekoeiHeupManie LibbokTradisionele Afrika-medisyneWoestynMonopolie2001United Democratic FrontHeuningbyVoedingAardbewingKankerPersentasieFrederik Willem de KlerkSelfieNiersteenOopbroninhoudKlimaatveranderingKimberleySuid-EuropaSwart nasionalismeSteenkool in Suid-AfrikaEngelsMisdaadromanLabia (geslagsdele)Gevolge van aardverwarming op oseaneKondensasieLongontstekingVigsMetaalTatoeëermerkVoegwoordNagmaalJagluiperdVryheidsdag1200Langste woordNatuurrampLimpopo (rivier)VennootskapPad na jou hartTussenwerpselOssewaHibernasieGloeilampJudaïsmeJazz🡆 More